Die tyd het gekom om vir ‘n wyle die blogpen neer te le, my kompas te kalibreer en die pad te vat. Die kuberkontak is noodsaaklik en vermaaklik, maar bly onderliggend onbevredigend. Dis weer tyd vir vlees-en-bloed kuiers met die mense wat ek liefhet. Verskoon my dus vir ‘n tydjie. Ek sal weer terug wees…
Anyonghee keseyo!


