Epik High – One MV (full version)
Hierdie is ‘n baie gewilde hip-hop groep in Korea (ek vermoed die groep het dalk hulle eie naam verkeerd gespel…). Aanvanklik het ek nie so baie van hierdie song gehou nie, maar dit het op my gegroei. Ek hou veral van die ritme en ek dink die video is heel kykbaar.



netjane said,
May 17, 2008 at 2:03 am
Ek sal nou nie die cd gaan koop nie, maar heel luisterbaar, ek kan sien dat dit ‘n liedjie is wat op mens sal groei as jy dit gereeld hoor. lekker naweek hou!
Reisiger said,
May 17, 2008 at 3:24 am
I like!!!
Nikita said,
May 17, 2008 at 6:18 am
Lekker ritme vir ‘n dansie in PE…
kaalvoetinireen said,
May 17, 2008 at 2:03 pm
Ek stem saam Boer. Die song het ‘n lekker ritme! Ek het onlangs ‘n CD van SISAY korea gekoop en dit is fantasties. Ek sal bietjie iets op my blog van hulle sit…
Wipneus! said,
May 17, 2008 at 7:13 pm
Op die sal ek kan dans, hop en wip
George Maru said,
May 17, 2008 at 7:41 pm
Glad nie sleg nie.