Soos aangevra deur Rene
1 – Petrus 1970, 2. Oysters Ⅰ, 3. Helderberg mountain, 4. stone spiral, 5. Tomb of Napoleon Bonaparte in Eglise Saint-Louis des Invalides, 6. Glitter / Brillo, 7. Red-Medoc-France-Reserve De L’Estey-2002-5-7, 8. my new cheese board, 9. Fishing 0n A Yellowstone River, 10. Clash Of The Titans, 11. Prince Charming?, 12. Promising Green at Stellenbosch, South Africa




kaalvoetinireen het gesê,
Augustus 7, 2008 at 1:27 nm
Nice foto’s Bib! Moes geweet het jou gunsteling kos sou iets rou en slymerig wees! Ek weet die Franse gebruik kaas en port as nagereg, maar ek verkies ‘n soetigheidjie
Prince charming se jy??? Ek het meer van Shrek gehou!
netjane het gesê,
Augustus 7, 2008 at 3:35 nm
Baie mooi mosaiek! “Classy”.
René het gesê,
Augustus 7, 2008 at 4:03 nm
Om die een of ander rede het ek nogal gedink daar sal wyn en kaas betrokke wees!
Dis regtig ‘n baie “classy” mosaiek!
Lol @ prince charming – dis baie oulik!!
reisiger het gesê,
Augustus 7, 2008 at 6:31 nm
Mmm… wyn en kaas en ‘n prins charming?? Baie romanties!
Roer het gesê,
Augustus 7, 2008 at 6:50 nm
lol@prince charming
Baie oulik.
Wipneus! het gesê,
Augustus 7, 2008 at 9:21 nm
Ja, ek het geweet voor ek nog hier oopgemaak het, daar is iets wat in die keel moet afgly.
Ek stem saam die ander, baie classy mosaic!!
Emil het gesê,
Augustus 7, 2008 at 11:02 nm
Rustig het gesê,
Augustus 7, 2008 at 11:16 nm
Oesters sê jy? Al drie jou eet en drink is goeie bestandele vir heerlik geselsie op die strand.
boerinballingskap het gesê,
Augustus 8, 2008 at 10:46 nm
Ek is bly julle waardeer die mosaiek, want dit was baie moeite! (lang stories…maar bg. was my 4de poging en die eerste een wat probleemvry was!)
Goeie ou HHH, Emil!
Sonkind het gesê,
Augustus 9, 2008 at 3:16 vm
Ek stem saam met Netjane – very, very classy! No 4 is vir my die interessantste
Nikita het gesê,
Augustus 20, 2008 at 8:09 nm
Ek’s bly om die Berge daar te sien! en natuurlik kan Boer nie gaan sonder sy wyn nie..