Time Bandits – Endless Road
‘n Hartseer song…en een van my gunsteling songs van vervloe dae…Ons almal op reis op hierdie bestemmingslose roete na wie-weet-waar.
August 18, 2008 at 12:49 am (Musiek)
Tags: Songs
Time Bandits – Endless Road
‘n Hartseer song…en een van my gunsteling songs van vervloe dae…Ons almal op reis op hierdie bestemmingslose roete na wie-weet-waar.
kaalvoetinireen said,
August 18, 2008 at 12:59 am
Inderdaad ‘n baie hartseer song en ook ‘n gunsteling vir my. Bestemminglose roetes is scary, maar dit hou die lewe interessant. Mens weet nooit watse wonderlike goed vir jou wag nie!
Wipneus! said,
August 18, 2008 at 1:02 am
Baie mooi song Bib!
Weeskjind Q said,
August 18, 2008 at 2:24 am
Baie diep song!
Reisiger said,
August 18, 2008 at 4:50 am
Een van my gunsteling songs ook op my reis…
ELF said,
August 18, 2008 at 5:48 am
Hmm ..
mockajava said,
August 18, 2008 at 11:48 pm
Ai, song nommer twee Bib. I is not know this one too.
Dis nogals sad en tergelyke tyd.
Eilandkind said,
August 19, 2008 at 5:56 am
dit het my nou sommer hartseer gemaak.
kyker said,
September 4, 2008 at 1:31 pm
Ag ja. Net die regte liedjie om saam te vat op die pad na nerens.
silwerminter said,
September 5, 2008 at 7:13 am
Wanneer kry ons ‘n Gerry Rafferty tribute … ?
Right Down the Line … dis so reg in die zone (met traces van Dire Straits se eerste album – fantasties goed as jy nog nie gecheck het nie) – daai twee derde bottel Malbec zone …
.
boerinballingskap said,
September 6, 2008 at 2:40 am
Gaan bietjie loer na GR. “daai 2-3rde bottel Malbec zone”….hou van hoe jy dink – ek love Malbec!
silwerminter said,
September 7, 2008 at 5:00 am
Moes 2/3 de (66%) gelees het, but then again – die Mendoza Vallei het my al meer as een maal bekoor op ‘n aand.