Vrydagaand-song XII

The Cars – Drive

Sommer so ‘n ou lekker hartseer-song vir ‘n Vrydagaand. Soos so baie van my ander songs, komende van van my prille jeug…toe my horisonne so wyd en oop voor my gestrek het.

14 Kommentaar

  1. reisiger het gesê,

    September 6, 2008 at 3:31 vm

    Jy kies altyd die mooiste songs, maar is jy nog steeds wakker?? Okay, obviously is jy, maar dis al amper dag daar! (((Bib)))

  2. boerinballingskap het gesê,

    September 6, 2008 at 3:34 vm

    Nee, darem nie amper dag nie! Dis nou eers 02:30 die oggend. En dis Vrydagaand en ek is een van die gelukke siele wat nie Saterdae hoef te werk nie! :)

  3. eilandkind het gesê,

    September 6, 2008 at 3:54 vm

    mooi

  4. kaalvoetinireen het gesê,

    September 6, 2008 at 10:06 vm

    Dis ‘n baie nice song, ‘n classic!
    Vrydae druk mens dit in die rooi met wakkerbly ;-) Ek werk ook gelukkig nie op Saterdae nie..sou dit nie gemaak het nie!
    Geniet jou naweek!

  5. Johan het gesê,

    September 6, 2008 at 3:40 nm

    Dit is ‘n mooi song! Thanx BiB! Johan

  6. boerinballingskap het gesê,

    September 7, 2008 at 2:43 vm

    Bly julle hou van die song en ek maak ‘n punt daarvan om die naweek te geniet! 8)

  7. Emil het gesê,

    September 8, 2008 at 5:39 nm

    Nou dit bring lekker herhinnering terug van my laaste paar dae in die skool!

  8. Nikita het gesê,

    September 8, 2008 at 7:35 nm

    http://www.youtube.com/watch?v=KUmIIJK8fss&feature=related

    Pragtig…ook ‘n groot favourite van my…luister na die een, joune het my nogal aan hierdie een laat dink!

  9. boerinballingskap het gesê,

    September 9, 2008 at 2:39 vm

    Nou-ja, Emil…daar verklap jy nou ons albei se ouderdomme! ;)
    Baie nice song, Nikita! Wie is die kunstenaar/s?

  10. Nikita het gesê,

    September 9, 2008 at 3:29 vm

    hi Boer…dis Ilse de Lange…Hollandse sangeressie…ek het ‘n paar tracks van haar by ‘n vriendin gekry…nogal baie mooi, se as ek vir jou moet aanstuur..

  11. Nikita het gesê,

    September 9, 2008 at 5:46 vm

    http://chessaleeinlondon.wordpress.com/2008/03/15/love-liefde-2/

    Boertjie…ek sien op hierdie link toevallig is ook ‘n liedjie van haar..dink jy sal dalk daarvan hou, dis ‘n volledige snit

  12. Paula het gesê,

    September 10, 2008 at 7:26 nm

    Baie mooi!

  13. Jasper het gesê,

    September 11, 2008 at 2:14 nm

    Raak jy nou nostalgies Bib???
    Ek dog dan jy is nog steeds in jou prille jeug :???:

    Mooi song wat jy kies om die dinge “van ouds” te herdenk :lol:

  14. boerinballingskap het gesê,

    September 12, 2008 at 12:29 vm

    Jasper, ek is nog in my jeug…dis net nie meer heeltemal so “pril” nie. :)


Lewer Kommentaar