Selfmoord-spyskaart?

blogfoto

Miskien ‘n beter opsie as om jouself van ‘n krans af te werp…

12 Kommentaar

  1. rosalindfranklin het gesê,

    Mei 26, 2009 at 1:16 vm

    ek dink ek sal vir die meatballs gaan :)

  2. boendoe het gesê,

    Mei 26, 2009 at 7:12 vm

    Wonder hoe gewild die gereg is? Kom die mense weer en weer terug daarvoor? :lol:

  3. Kaalvoetinireen het gesê,

    Mei 26, 2009 at 2:14 nm

    Ek dink mens eet dit net eenkeer! Dit sal ‘n goeie “last meal” maak voor jy gespuit of geskok word…

  4. PlaasJuppie het gesê,

    Mei 26, 2009 at 3:04 nm

    Dooie kliente kan nie kla oor die gehalte van die kos nie. Ek wonder of die kelners hierdie gereg aanbeveel vir moeilike kliente?

  5. Mei 26, 2009 at 5:15 nm

    Ek dink daai dis is net so gevaarlik soos enige ander oosterse gereg wat die malletjies daai kant eet. Ek gril my partykeer dood vir party van die cuisine. ;)

  6. mykopop het gesê,

    Mei 26, 2009 at 5:34 nm

    Ek dog jy’t reeds probeer toe jy in Suid-Afrika was!

  7. Thea het gesê,

    Mei 26, 2009 at 8:24 nm

    So ek neem aan mens moet die kelner se fooitjie vóór die tyd gee?? ;-)

  8. Heiko het gesê,

    Mei 26, 2009 at 9:58 nm

    Ek sien selfmoord is juis groot op die agenda by Suid Korea se leierskap! en nou help die manne net Noord van julle met ‘n lekka bom ook nog – net vir ingeval die res nie ook wil selfmoord pleeg nie.

  9. Johan Swarts het gesê,

    Mei 27, 2009 at 12:30 vm

    Heehee, ek het nou lekker gegiggel. Ek eggo vir rosalind – die meatballs lyk semi veilig :p

  10. boerinballingskap het gesê,

    Mei 28, 2009 at 12:05 vm

    ‘n Paar skerp kommentare hierbo! :lol:

    Ja, die tragiese gebeurtenis het die volk in rou gedompel. Roh is vervolg vir ernstige korrupsie-aanklagte en sy wereld het klein begin word. Het maar te doen met die hele “skaamte”-ding hier in die Ooste. Dis hoekom selfmoordsyfers hier so hoog is – mense kan nie skaamte verwerk nie. Nou nie asof Zuma homself van ‘n krans sal afgooi nie – hy laat bloot net die saak terugtrek.

    Intussen maak die Noorde groot geraas en jaag almal op hol. Dis maar hulle ou manier van aandag trek. Soos ‘n rebelse tiener wat onverantwoordelikhede aanvang om aandag te trek. Maar, nou-ja, die rebelse tiener het ook nou nie die slaankrag wat Noord-Korea het nie…

  11. Nikita het gesê,

    Mei 28, 2009 at 8:03 nm

    Nee dankie, ek hou verby hierdie spyskaart..ek eet nie “goggas” nie, al is hulle verbloem as ‘n meatball of in enige ander vorm. :) Maar as ek dit moet eet om te oorleef, wel, dan’s dit ‘n deuntjie van ‘n ander kleur… die naaste wat ek aan prawns kom is hierdie heerlike prawn-geur aartappelskyfies, my gunsteling. Van selfmoord gepraat, ek hoor van ‘n ou wie se pa met ‘n stapelgun probeer selfmoord pleeg het!

  12. Mary Jane het gesê,

    Junie 5, 2009 at 3:00 vm

    Jissie, lag ek nou!!!!! :-) Dis histeries!!!


Lewer Kommentaar