Vrydagaand-song XV

Johnny Clegg & Savuka – The Crossing – Osiyeza (for Dudu)

Vir ‘n Vrydagnag en Saterdagoggend hier in die Ooste, een van Johnny se bestes!

9 Kommentaar

  1. Junie 14, 2009 at 4:29 vm

    Mooi, bly maar mooi!

  2. VanDonk het gesê,

    Junie 14, 2009 at 5:19 nm

    Dit is great musiek! Thanx Bib!

  3. boerinballingskap het gesê,

    Junie 14, 2009 at 10:48 nm

    Bly ons deel die waardering vir Johnny en sy tydlose Afrika-klanke.

  4. kaalvoetinireen het gesê,

    Junie 15, 2009 at 2:11 nm

    Hy bly maar net goed…

  5. Junie 15, 2009 at 9:42 nm

    Het jy al sy seun se musiek gehoor? Alhoewel die genres verskil het die mannetjie sowaar sy pa se talent geerf!

  6. boerinballingskap het gesê,

    Junie 16, 2009 at 12:01 vm

    Girl, DIS nou vir my nuus! Ek gaan hom soek!

  7. attie het gesê,

    Junie 16, 2009 at 3:26 nm

    Afrika musiek het sy eie bekoring.


Lewer Kommentaar