steeds in ‘n klas van haar eie


Hoewel nie onoorwinlik nie, bly hierdie vroulike atleet totaal in ‘n klas van haar eie en is sy byna onmenslik goed. Terwyl almal deesdae in massa-histerie is oor die fenomenale vertonings van die blitsige Usain Bolt, het Yelena Isinbayeva Saterdag in Zurich haar 27ste (!) wereldrekord opgestel. Sy het haar eie wereldrekord in paalspring wat verlede jaar in Beijing opgestel is, verbeter tot 5.06m.
Wat ‘n atleet!
Wat ‘n mooi atleet…!

3 Kommentaar

  1. Sanko het gesê,

    Oktober 6, 2009 at 11:56 vm

    sjoe!

  2. boerinballingskap het gesê,

    Oktober 6, 2009 at 11:00 nm

    UITENDELIK iemand wat my eie verwondering beaam! :)

  3. leierloos het gesê,

    Oktober 7, 2009 at 6:58 nm

    Broers.what a beaut!!
    Sy kan maar oor my ook gaaan!


Lewer Kommentaar