DIE KAPLYN – BOK VAN BLERK
Ons vergeet so maklik en so gou…
Vrydagaand-song XVIII
Oktober 23, 2009 at 11:46 nm (Musiek, Om te onthou)
Tags: Bok van Blerk, Grensoorlog
Oktober 23, 2009 at 11:46 nm (Musiek, Om te onthou)
Tags: Bok van Blerk, Grensoorlog
DIE KAPLYN – BOK VAN BLERK
Ons vergeet so maklik en so gou…
Sonkind het gesê,
Oktober 24, 2009 at 5:38 vm
Hulle is almal nog so bitter jonk!
Ek dink nie ons het vergeet nie, ek dink net ons bly stil omdat dit ‘polities korrek’ geword het om nie te onthou nie, amper soos destydse Vietnam. En eintlik doen ons hierdie jong soldate ‘n onreg aan, want hulle het geglo met hart en siel, hul baklei vir hul land en volk. Sterf vir hul land en volk.
boerinballingskap het gesê,
Oktober 25, 2009 at 8:03 nm
Ditto
Girl van die Suburbs het gesê,
Oktober 26, 2009 at 4:49 nm
Ek is dankbaar dit het my generasie geskip! MAAR…. Ek dink die manne wat wel in die army was het ‘n groot vormings proses deur gegaan wat ek dink ‘n goeie basis gele het in hulle menswees.
attie het gesê,
Oktober 26, 2009 at 6:50 nm
Soms is dit net te seer om te wil onthou.