Slaan oor na inhoud

Beeldskoon!

February 10, 2012

Die nuwe Aston Martin Zagato

Aston-Martin-V12-Zafato-11

Foto: Aston Martin

6 liter V12…380kw…570nm…0-100km/h in 4.2 sekondes…topspoed van 305km/h…

Maar opskud…daar gaan net 150 van hierdie beeldskone masjiene gebou word…

Prys…?

As jy vra wat hy kos, weet jy klaar jy sal hom nie kan bekostig nie…

9 Kommentaar leave one →
  1. February 10, 2012 10:34 nm

    Mens mag darem maar droom, al kan jy hom nie bekostig nie *SUG*

  2. February 11, 2012 8:17 vm

    Voorwaardelik ‘beeldskoon’ en my gunsteling kleur. Ag, een van die mooi dae ry ek haar! Wag net, jy gaan nog sien. [NIE]

    • February 11, 2012 9:27 nm

      Boer, Maandag gaan ek saam met ‘n groepie ouers[manlief het dit gereel - sy skool se ouers] na 2 motor fabrieke: Morgan + Jaguar [beide in Birmingham]. Dis nou as ek dit kan regkry om 5am op te staan – gaan beslis probeer! Daardie Morgan is nog meer beeldskoon – google dit. Hy het maande terug kinders soontoe geneem. Hoop ek kan mooi genoeg foto’s kry [jy mag nie binne-in die fabriek neem nie] waarmee ek kan ‘spog’ :)

      • February 13, 2012 5:16 nm

        Julle moet dit geniet. Klink lekker!

        NS: Ek verkies steeds die Aston… ;)

      • February 14, 2012 9:10 nm

        Foto’s geneem by Morgan kar fabriek, maar Jaguar word jy verbied om foto’s te neem, sekuriteit baie streng. Sal vir jou ‘n paar met email stuur. By Jaguar is dit ‘n hele ‘proses’ – tegnologie uit ‘n ander wêreld – van dele/parte aanmekaar sit.

  3. February 11, 2012 7:50 nm

    Sjoe, maar so ‘n perd kan enige dag in my stal kom staan!

    Ek is net nie so seker of ek van die blommetjie-wiele hou nie, so ‘n ratsmotor sou beter gelyk het met spekerige wiele.

  4. February 13, 2012 5:17 nm

    Probleem is nou net…al kan ek die paaiement bybring, waar gaan ek geld kry vir die versekering? :lol:

  5. February 13, 2012 10:08 nm

    Ja nee kyk, die manne se speelgoed is nogal erg onbekostigbaar :D

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 77 other followers