gedig v jou (in sms dialek)

wil net sê ek dink aan j

& onthou

die kuiers op bb-strand

die c, rotse

en j vingers in m hand

 

ek mis

die sushi & sauv blanc

die x’e in d fliek

en lepel-lê oppi bank

 

hoop d gaan goed

bid steeds v j

en glo

die engel inni boom

sal v-aand

sy vlerke om j vou

(c) Kopiereg voorbehou

 

7 Kommentaar

  1. aventer het gesê,

    Julie 6, 2007 at 1:53 vm

    Ag sweet… :-)

  2. lanaba het gesê,

    Julie 18, 2007 at 6:56 nm

    B-e-a-u-t-i-f-u-l!!!!

  3. brenda het gesê,

    Augustus 30, 2007 at 3:21 vm

    bliksem dis mooi !

  4. boerinballingskap het gesê,

    September 1, 2007 at 1:59 nm

    Brenda, dankie vir die kuier hier in my binnelaai en jou kommentaar! :)

  5. Magrietjie het gesê,

    Januarie 2, 2008 at 8:51 vm

    Die manier waarop jy skryf herinner my aan suiwer fonteinwater, êrens in Graskop se woude

  6. ansophie van wyk het gesê,

    Julie 9, 2008 at 5:34 vm

    di tis so

  7. Jenny het gesê,

    Julie 16, 2008 at 5:27 nm

    For the lack of a better way of putting it, Soos Brenda sê, Bliksem dis mooi!


Lewer Kommentaar