Skip to content

BEE

Maart 17, 2007

En so vorder BEE in Suid-Afrika, indien enigiemand gewonder het….

Die uitvoerende hoof van die SA Lugdiens, mnr. Khaya Ngqula, is volgens die kantoor vir die registrasie van maatskappye en intellektuele eiendom (Cipro) ’n direksielid van 38 instansies.

Dr. Manie van Dyk, DA-woordvoerder oor openbare ondernemings, het gister gesê in ’n soektog deur Cipro se rekords het die parlement se staande komitee oor openbare ondernemings (Skoor) verder gevind dat ’n ander direksielid van die SAL ’n “skokkende” 51 direkteurskappe beklee.

No comments yet

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: