Skip to content

Die (vergete) Stem

Maart 17, 2007

Met apologie aan CJ Langenhoven

uit die rooi van onse bloed
uit die diepte van ons smart

oor soveel lyke heen
waar geweld ons skreeuend tart

deur ons plaasmoord-platteland
met die loei van polisiewa

ruis die geween van ons geliefde
van ons land Suid-Afrika

ons sal skaam gaan skuil as jy roep
ons kan nie offer wat jy vra

ons sal emigreer, ons sal abdikeer
ons vir jou, Suid Afrika

Advertisements
2 Kommentaar leave one →
  1. April 8, 2007 7:13 vm

    Dit is so hartseer! Mens staan verslae oor hoe dit is teen wat dit was.

  2. boerinballingskap permalink
    April 8, 2007 9:22 vm

    Jy is vreemd genoeg die eerste een wat op die inskrywing reageer! Dit is hartseer…

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: