Skip to content

Die wondere van Ginseng

Maart 23, 2007



Ginseng

Originally uploaded by boerinballingskap.

So met die draai van die seisoen het die verkoue my in ‘n ernstige wurggreep. My neus voel die heeltyd of dit vol watte gedruk is, my keel rasper en die hoes kom met ‘n leeuegrom hier diep uit die binneste van my bors.

My Koreaanse kollegas beveel Ginseng aan en nou is ek op Ginseng-tee en sulke melkerige Ginseng-energiedrankies. Hulle glo die Ginseng-wortel doen wondere vir jou immuniteitstelsel en kikker jou sommer vinnig op. Blykbaar gaan hierdie onaansienlike wortel selfs verder….Dit help met lae libidio by mans en dit verhoog hullle spermtelling (nou nie dat die uwe sulke hulp nodig het nie, natuurlik!).
Nou-ja! Klink na ‘n wonderlike wortel hierdie! Ek sal julle op hoogte hou of dit toe vir my gewerk het…. 🙂

Advertisements
2 Kommentaar leave one →
  1. Maart 23, 2007 2:48 nm

    Ek weet ‘n Fwd (die sjokolade) bevat ginseng. My ma het altyd gesê ons mag dit nie eet nie, want blykbaar bevat die gesogde blou pil – die “krui”. Of maybe het sy net dit gesê omdat sy nie vir my ‘n chocolate wou koop nie.

  2. boerinballingskap permalink
    Maart 23, 2007 2:53 nm

    Ek is gek na FFWD, behalwe daardie blou tong wat jy oorhou!
    Miskien wou jou Ma jou net teen die “krui” beskerm…

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: