Skip to content

Daardie Aussie-gevoel…

Maart 25, 2007


aus-win

Originally uploaded by boerinballingskap.

Ag nou-ja. Dis alweer sulke tyd. Daardie nare Aussie-gevoel…..

Maar laat ek my hoed afhaal – die Aussies is goed! Hulle kry dit reg om telkens ‘n “do-or-die”- houding in te neem en eenvoudig die opposisie te oordonder. Gister het ons Polly-Ntini boul-aanval ineengekrimp voor die kolwe van Gilchrist en veral Hayden. Dit was een van DAARDIE dae.

Smith en De Villiers (hy word beter met elke wedstryd!) het verwoestend begin kolf en dadelik is ons denke teruggevoer na die 438-skouspel. Maar dit was nie SA se dag nie. Die Proteas is egter deur na die Super 8 en die hoop beskaam nie.

Advertisements
No comments yet

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: