Skip to content

Lente in Korea

April 8, 2007


samsung 064

Originally uploaded by boerinballingskap.

Ek het vandag so bietjie gaan rondloop hier, want dit was ‘n pragtige sonskyndag. Dit was maar baie crowded en gevoel of die hele Korea besluit het om die dag buite te spandeer.

Ek sluit vir julle ‘n foto in van die pragtige kersiebloeisels wat die wereld vol is. Hierdie bome is nou in volle bloei en soms voel dit of jy ‘n hengse troue bywoon, want die wereld onder jou voete is vol natuurlike “konfetti”. Regtig mooi en ‘n baie lekker dag hier in die vreemde!

5 Kommentaar leave one →
  1. April 8, 2007 1:24 nm

    Dit is vreeslik mooi! Hulle antwoord op ons Jakarandas? Was jy die afgelope blomseisoen nog in SA? Namakwaland en die suide van Nam was prentjiemooi na 2006 se goeie reën. Daar waar met klippe geboer word, was strepe geel, oranje, groen en pers. Ongelooflik!

  2. April 8, 2007 3:33 nm

    Ek is mos op die oomblik in Tokio – hier is die kersiebloeisels ook fantasties – ek post binnekort self ‘n paar foto’s.

  3. Rounelle permalink
    April 8, 2007 8:50 nm

    Wowie. Dis flippen awesome. Verlang ek nou na Stellenbosch se akkerbome al langs die kampus. Die bome wat hande vat oor die pad en ‘n groen koepel vorm. Dit opsigself was reeds asemrowend, so ek kan imagine dat hierdie bloeisels mind blowing moet wees. Dit voel altyd soos prentjies uit ‘n fliek, maar om dit so first hand te kry … wow. Ek pause en drink die skoonheid in.

  4. boerinballingskap permalink
    April 9, 2007 1:55 nm

    idiwidi, wys ons gerus Japan se bloeisels! Daar is dit hulle nasionale blom, as ek dit nie mis het nie?

  5. April 9, 2007 6:19 nm

    Ek sien daar is nog ‘n Afrikaanse blog uit Korea wat ook oor die kersiebloeisels skryf.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: