Skip to content

Nog ‘n lente-foto

April 8, 2007


samsung 013

Originally uploaded by boerinballingskap.

Ek dog ek wys sommer vir julle nog ‘n foto van die blommeprag hier!

Advertisements
2 Kommentaar leave one →
  1. Rounelle permalink
    April 8, 2007 9:09 nm

    No way dude. Gee my hierdie landskap, my i-pod, pen en papier en ek verloor myself net daar op die spot. Of vind myself. Weet nie … maar dis sulke gesteelde oomblikke in die natuur waar mens jouself either vind of verloor, maar reconnect en refresh gaan jy beslis! Mooi man … keep ’em coming please?

  2. boerinballingskap permalink
    April 9, 2007 1:54 nm

    Sela, Rounelle! My ervaring is meer een van verloor as van vind….God skilder met ‘n onvergelykbare palet.

    Die tonele was vir my fotonemenswaardig en defnitief die materiaal vir ‘n legkaart (hoewel jy jou gat sal afsukkel met die see van geel blommetjies!). Nou dat ek daaraan dink, ek het SO lanklaas ‘n legkaart gebou…

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: