Skip to content

My aandete was regtig yummy!!!

April 9, 2007


Originally uploaded by boerinballingskap.

Ek deel met julle hoe my aandete vanaand gelyk het, toe ek uitgeneem is na ‘n tradisionele Koreaanse restaurant. Regtig lekker gewees!
Allerhande skulpvis, krap, prawns, mossels, ‘n warm sous en die nodige by-kosse. Dit als was afgesluk met die Koreaanse ryswyn, genaamd ‘soju’ (regs bo in die hoek).

Bon appetit!

5 Kommentaar leave one →
  1. April 10, 2007 7:26 nm

    Jitte, dit lyk lekker!! En hier sit ek met ‘n stuk droeë beskuit in my hand!

  2. April 11, 2007 9:06 vm

    Ek is nie besonders mal oor seekos nie, maar dit lyk nie te sleg nie!

  3. boerinballingskap permalink*
    April 11, 2007 12:19 nm

    Ek hou van avontuurlike eters soos julle!!! En ek belowe daar was glad nie hond op die spyskaart nie! 8)

  4. Rounelle permalink
    April 11, 2007 7:59 nm

    Ek weet dit was ‘n restaurant … maar dit lyk darem amper oortuigend of jy by ‘n Koreaanse Fear Factor shoot gaan inloer het. Lyk vir my meer na ‘n geval van Bon Spoegityt lol.

    Ek mail jou, sodra ek my bord boerekos verorber het … wat ek nou met nuwe oë kyk en waardeer he he.😉

  5. boerinballingskap permalink*
    April 12, 2007 2:30 nm

    Die kos is lekkerrrr, man! Die smaak groei op jou (by wyse van spreke).

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: