Skip to content

Skoenlapper maak my dag

April 12, 2007

samsung 114

Ek het vanoggend op pad werk toe, hierdie skoenlapper op die lentebloeisels gesien. Die res van die dag het ek baie geseend gevoel. šŸ™‚

Advertisements
6 Kommentaar leave one →
  1. Rounelle permalink
    April 12, 2007 5:40 nm

    Wowie. Dis die tipe foto wat mens net in daai glamorous koffietafel-boeke sien. Wat ‘n voorreg om jou dag hiermee te begin! Hierdie skoenlapper kan die sonsopkoms ‘n lekker run vir sy money gee. Lol, les # 1 van onse skoenlapper: dare to be different en staan uit teen die naamlose, gesiglose massa mense in die agtergrond wat gedwee konformeer en bang is om groter te dink. Lekker dag vir jou! šŸ™‚

  2. Salige Rus permalink
    April 12, 2007 6:06 nm

    Dis nou dom vraag, maar het jy daai foto geneem? Indien wel, het my dunk van jou pas verdriedubbel.

  3. April 13, 2007 2:08 vm

    Ja, wraggies. Dit IS ‘n mooi foto.

  4. April 13, 2007 5:45 vm

    Fantastiese foto!

  5. April 14, 2007 8:48 nm

    Waar het jy jou kamera gekoop?? Waar het jy die skoenlapper gekoop om vir jou te poseer??

  6. April 15, 2007 6:11 vm

    Gewone kamera. Ek het haar net mooi gevra…as ek mooi vra, se niemand ooit nee nie.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: