Skip to content

Koreaanse humorsin?

April 16, 2007

Ek besluit toe mos die naweek ek gaan ‘n paar kilojoules (hoofsaaklik afkomstig van gisteraand se bottel Aussie rooiwyn) afskud en die koppie uitstap hier newens my woonstel. Dis nou nie regtig Tafelberg nie, maar ook steil en nie a walk in the park nie.

samsung 132

samsung 133En orals draai die paadjies af na die ou grafte waarmee die berge hier besaai is. Soos reuse molshope rus die siele van gister knus tussen hul denneboom-bewakers.

Natgesweet, moeg en uitasem, pak ek die laaste bultjie aan…

samsung 134En toe ek uiteindelik bo uitkom om die uitsig oor die stad gade te slaan, kry ek die volgende:

samsung 143

 

 

 

 

 

Nou besluit ek dat die Koreane OF baie fiks is, OF net ‘n siek sin vir humor het…of is ek net lui?

7 Kommentaar leave one →
  1. Salige Rus permalink
    April 16, 2007 8:29 nm

    Dit maak heeltemal sin, mens benchpress mos nie met jou voet nie.

  2. April 17, 2007 2:25 vm

    Dit lyk maar dgrooog daar in jou geweste.

  3. April 17, 2007 7:58 vm

    Dis rerig een van die snaakste goed wat ek nog ooit in my lewe van 19jaar(amper 20) gesien het.. HAHA!! Ek hoop jy het dadelik kliphard begin lag toe jy dit sien.

  4. April 17, 2007 10:50 vm

    Hehe, dit is hulle idee van ‘n gym met ‘n view…. by ons sit ons glas om en jy kyk uit oor ‘n duisend stadsliggies. Verder is dit maar dieselfde – na trippie op die treadmill of fiets-na-nêrens, gaan lê jy maar ook op de bench.🙂

  5. April 17, 2007 1:01 nm

    Salige Rus, ek sien die tong in jou kies!🙂 Hierdie was gewigte en net ‘n deel van die hele “gym” bo-op die koppie.
    Idiwidi, die reenseisoen is nou eers hier.
    Melanie, ek HET lekker gelag!
    Jo-ann, ek weet nie of jy stap nie, maar imagine hoe snaaks dit sal wees as hulle so ‘n “gym” aanbring in die Visrivier Canyon of op die Otter? Ha-ha!
    8)

  6. April 17, 2007 1:37 nm

    Lank terug het ek gestap. Toe ek nog innie army was (75km oor twee dae). Ek kan net dink hoe so set-up ontvang sou word aan die einde van ‘n roetemars…. dit lyk nogal na die skewe humorsin van ‘n korporaal. En daardie korporaal sou beslis moes koes.🙂

  7. April 17, 2007 3:01 nm

    Julle sien dit verkeerd … dis eintlik ‘n rusplek! Ek sal darem myself lekker gaan uitstrek het op daai outjies!! hehehe … nadat ek my pap gelag het “off course”!!

    Jy sien, as jy saans so teen skemer gaan draf, kan jy sommer daar rus en uitkamp vir die nag … en as jy more oggend wakker word, is jy klaar by die gym! Moet erken, dis nogal slim! Dis seker die ENIGSTE manier hoe jy hierdie lyfie by ‘n gym kry!!!

    Sweet dreams in Neverland !!
    Rxx

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: