Skip to content

Kan die Aussies nie ASSEBLIEF vir ‘n slag verloor nie!

April 17, 2007

Net ‘n kort inskrywing om my frustrasie te wys oor die feit dat die bleddie Aussies net nie wil verloor nie! Ek het SO gehoop dat Sri Lanka hulle sal wen. Die Aussies lyk onstuitbaar op pad na NOG ‘n krieket-wereldbeker…

Ten minste het ek effe troos gevind in die volgende artikel:

http://www.mg.co.za/articlePage.aspx?articleid=304959&area=/breaking_news/breaking_news__national/

Advertisements
13 Kommentaar leave one →
  1. April 17, 2007 1:32 nm

    Dit is die Jap’s se eie skuld…. hulle moet die fabrieke sloop en “au naturel” operate 🙂

  2. April 17, 2007 2:56 nm

    Die Nigearians het seker niks beter om te doen nie – most sexualy satisfied!! Hehehehe! Seker ook nie rocket science gevat om dit uit te figure nie!!

    Ek kyk nie eintlik krieket nie – so ek kan nie saampraat nie!!! Maar die bulle en sharks sit ‘n smile op my gesiggie!!!

    Lekker daggie
    R ;-*

  3. April 17, 2007 3:46 nm

    Miskien moet hulle van daai mooi Japannese mans Suid-Afrika toe stuur. Die rainbow chicks sal hulle uitsorteer.

  4. April 17, 2007 7:08 nm

    Ek moes nou eers op die skakel na die artikel kliek want ek dog dit gaan oor krieket en hier praat julle oor Nigeriërs se sekskepades. Ek meen.

    In elk geval, ek is nou weer by.

    Australië gaan in die finaal verloor. Dit is nou maar een van daardie dinge. Die lewe werk so.

  5. April 17, 2007 10:51 nm

    krieket is immers nie krieket nie

  6. April 18, 2007 10:28 vm

    Dude, dit gaan gebeur. Ek het dit gedroom. Andrew Hall gaan die wenlopies slaan in die semifinaal en dan gaan ons vir New Zeeland annihilate in die finaal. Of dit was wat in my droom gebeur het…

  7. April 18, 2007 12:18 nm

    George, jou selfvertroue gee my hoop. Volgens die wet van gemiddeldes, is jy reg!
    Pienk Zuit, droom asb. nog!!

    Ek is baie beindruk met gister se vertoning, as hulle dit nou net kan herhaal…

    Idiwidi, is Japanese mans so mooi soos Koreaanse meisies?

  8. April 19, 2007 3:25 vm

    O ja! 😉

  9. April 19, 2007 2:24 nm

    Die Koreaanse girls vertel my Suid-Afrikaanse mans is aantreklik.

  10. April 19, 2007 3:51 nm

    Weet jy wat…Champs met seesand is nie so ‘bad’ nie – maar net vir jo

  11. April 19, 2007 3:51 nm

    Jammer om jou bubble te bars, maar ek dink Oosterse meisies dink alle Westerse mans (selfs diE met skeel oE en boggelrUe) is hot.

    Maar ja, ek stem saam – Suid-Afrikaanse mans is nie te sleg nie.

  12. April 20, 2007 12:17 nm

    Ai! Victor Hugo se Hunchback was op die verkeerde plek! Ek wou se niemand hier sien my boggel raak nie.

  13. Junie 1, 2007 6:59 nm

    Hahaha… ek dink ek gaan na die Ooste verhuis…. 😀

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: