Skip to content

Blog blok

Mei 22, 2007

Ek het blog-blok.

Ek het niks om te skryf nie en ek het my self voorgeneem dat ek nie sal skryf as ek niks het om te skryf nie.

Nou het ek daardie voorneme verbreek. Nou skryf ek oor niks, al wil ek nie daaroor skryf nie.

Dis die einde van my inskrywing oor niks.

Ek gaan nou die Muse soek.

Advertisements
13 Kommentaar leave one →
  1. Mei 23, 2007 12:00 vm

    “applous”!!

  2. Mei 23, 2007 12:13 vm

    Ek het “prematurely” die submit comment button gedruk … ek wou nog sê … innige simpatie en empatie my vriend! R xxx

  3. Mei 23, 2007 4:45 vm

    applous?!?!?!

    NEE!

    STAANDE APPLOUS!!!

  4. Mei 23, 2007 4:45 vm

    (want ovasie klink skielik te veel soos ovuleer)

  5. lanab permalink
    Mei 23, 2007 5:33 nm

    EK weet wat jy bedoel-partydae het ek ook niks om te skryf nie-ander dae oen ek sommer 2 of 3 postings op een dag……

    hoop jy het n awesome dag!!!

    troedels
    xxxx

  6. Mei 23, 2007 5:49 nm

    Jy al jou Muse gekry? 😀

  7. Mei 23, 2007 6:58 nm

    Don’t you just hate it when that happens?

  8. Mei 23, 2007 10:17 nm

    wie was jou eerste kys?

  9. Mei 23, 2007 11:23 nm

    Oopkop, hoe bring jy dit uit by my blog blok? Ek kan antwoord, maar dit hang af wat jou definisie van “kys” is.

  10. Mei 24, 2007 1:47 nm

    Ek gaan self op die oomblik deur ‘n bloghardlywigheid.

  11. Mei 24, 2007 3:02 nm

    As jy skryf oor jou eerste kys, skryf jy ten minste oor iets. Anders kan jy altyd net die volgende voltooi en jy’t ‘n post.

    Ek kon nog nooit verstaan hoekom niemand al daaraan gedink het om …….

    Ek haat blogblok.

  12. Mei 24, 2007 4:47 nm

    Sterkte, Lammervanger!

    Oopkop, ai my begrip is half! My eerste kys is nie veel om oor te skryf nie. Dankie vir die raad, my blok is gebreek. Post ‘n bietjie later ‘n interessante ervaring.

    8)

  13. Junie 6, 2007 9:39 nm

    Smileys werk altyd vir blog blok…belowe…probeer dit.

    🙂 😛 B-) 😀

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: