Skip to content

Sondag

Mei 27, 2007

Ek het vandag hierdie outjie in ‘n park raakgeloop. Hy het duidelik verdwaal, toe verduidelik ek vir hom waar die lekkergoed-stalletjie is.

samsung 031

 

9 Kommentaar leave one →
  1. Mei 27, 2007 10:53 nm

    Ag te oulik man… Eerste driving experiences is darem maar altyd nie die beste nie, né?😉

  2. Mei 28, 2007 8:00 vm

    nice wheels

  3. Mei 28, 2007 3:22 nm

    hehe, ek sou hom huistoe geneem het! Jy is ‘n nice “oom”, hoor!🙂

  4. Mei 28, 2007 6:12 nm

    Ek hoop sy Ma het hom gou gekry… verdwaalde kids laat my hart in ‘n ysgreep, al wat erger is as dit is wanneer jy vir ‘n sekonde nie jou eie kids sien nie… dis die naaste wat enige gesonde mens ooit daaraan kom om die gevoel van ‘n hartaanval nateboots sonder om werklik een te kry.

  5. Mei 28, 2007 10:21 nm

    Hierdie outjie het nie regtig verdwaal nie. Ek het sy ouers gevra om hom te kiek, want hy was so oulik. Dis ‘n radio-beheerde karretjie waarin hy ry, so sy ouers beheer die karretjie. Heel snazzy!

  6. Krista permalink
    Mei 29, 2007 5:43 nm

    Dis nou ‘n oulike idee – hulle bepaal waar hy ry! Ek sou saam gery het lekkergoed-stalletjie toe!

  7. Mei 31, 2007 2:36 vm

    AAAAAwwwwwwwWW!!!! dis sooo oulik…
    nie die kindjie nie,,,
    die groen karretjie!!!
    Waar kan ek een aanskaf???

  8. Mei 31, 2007 11:04 nm

    Melanie, as jy van “gadgets” hou, sal jy vrek oor Korea. Hierdie mense is elektronies en tegnologies bevonk!

  9. shiningfire permalink
    September 8, 2010 9:48 nm

    …. en lei die kinders in bederf in…..

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: