Skip to content

My Vrydagaand-song

Junie 9, 2007


Ek weet nie waar my fassinering vandaan kom vir die musiek van die Wallieser, Michael Barret, nie. Miskien is dit net die herinneringe aan my prille jeug, toe hy ook nog jonk was. Hierdie is sy nuutste song…

5 Kommentaar leave one →
  1. Thea permalink
    Junie 9, 2007 3:04 vm

    Sjoe, wat ‘n nice song!! Praat ons hier van Shaky van Shakin’ Stevens, net ouer? Het sommer dadelik my Shakin’ Stevens CD uitgehaal om na te luister. My gunstelinge toentertyd van hulle was: This ole house, Green door, Oh Julie.

  2. Junie 9, 2007 11:23 vm

    Ja, einste! Bly jy geniet dit. Ek is ‘n gesoute “Shaky” fan. Sommer net nice songs om na te luister, sonder om jou brein oor die lirieke te breek.šŸ™‚

  3. Junie 10, 2007 6:25 nm

    Ek weet nie, klink vir my baie Coutnry.. maar jy is mos ‘n boer.. so ek’s bly jy kan dit waardeer…;-)

  4. Junie 10, 2007 6:32 nm

    Nee, nie country nie, meer bietjie rock ‘n roll. Ek haat country!

  5. Junie 16, 2007 9:02 vm

    Dis happy sonder om corny te wees. Hou baie daarvan

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: