Skip to content

My aandete

Julie 5, 2007

samsung 084samsung 085

Wou net noem…my aandete was ‘n fees !

Advertisements
7 Kommentaar leave one →
  1. Julie 5, 2007 10:55 nm

    Mmm. dit lyk na ‘n fees. En my maag dink hoeka my keel het verhuis. ­čÖé

  2. Julie 6, 2007 3:11 vm

    Lyk maar vir my bietjie volksvreemd, maar ek hou van party volksvreemde kosse. Wat’s in die bord daar in die middel op die regterkantste foto? Lyk amper soos ‘n bord vol van Ouma se pannekoeke, sy moet dit nog net op ‘n kastrol kookwater sit en en deksel bo-op omkeer om dit warm te hou!

    Ek spot sommer, solank jy dit geniet. Dit lyk lekker. Veral die linerkantste een sonder die pannekoeke.

  3. marat permalink
    Julie 6, 2007 3:45 nm

    Dit lyk sommer lekker . . .!

  4. Julie 6, 2007 4:43 nm

    Dit lyk interessant. Hier in Seepunt is ‘n Koreaanse restaurant wat tipiese Koreaanse kos bedien. Jy maak omtrent alles self gaar. Ek weet nou nie of dit tradisioneel is nie, en net spesifiek aan daardie restaurant. Die kos was nogal lekker.

  5. Julie 6, 2007 9:48 nm

    Welkom, Kop-op-‘n-blok! Die groot bord op die regterkantste foto, is niks anders nie as sushi, Koreaanse styl. En dis baie lekker!
    George, ek het nie geweet van die Koreaanse restaurant in Seepunt nie. Ja, dis meestal hoe jy vleis eet in Koreaanse restaurante – jy maak dit self gaar op ‘n “burner” in die middel van die tafel. Dit staan meestal bekend as “bulgogi”. En as sit EG Koreaans is, behoort jy op die grond te sit, by ‘n lae tafel.

  6. Julie 6, 2007 10:51 nm

    mmmm, nou is ek honger…!

  7. Julie 7, 2007 4:13 nm

    Wat ek op die harde manier geleer het in die Ooste, is om nooit ‘n voorafopgestelde idee te hE van hoe kos gaan smaak wanneer jy dit voor jou sien nie. Die feta-kaas is gewoonlik toufu en die sjokolade vulsel meestal rooibone. As jy nie spesifieke verwagtinge het nie, is daar nie kans vir teleurstelling nie en word jy makliker aangenaam verras.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: