Skip to content

Ek gaan my longe uitskree!

Julie 6, 2007

2007 sal die enigste kans ooit bied vir Suid-Afrika om die Rugby-Werelbeker weer te wen, aldus SA Rugby President, Oregan Hoskins:

http://www.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,,3-975_2142365,00.html

Daarom sal ek later vanjaar my longe uitskree vir die Bokke! Dis ons laaste kans!

Advertisements
5 Kommentaar leave one →
  1. Julie 8, 2007 1:45 nm

    Boer, ek hoop nie jy rook nie, want jy gaan jou volle longkapasiteit nodig hê.

  2. Julie 10, 2007 4:53 nm

    Ons gaan dalk die openingsgames van die 7de WB in 2011 sien maar ek het min hoop dat ons die “finals” in 2011 gaan sien. Die verwagte wederkoms van Jesus Christus op 20-1/10/2011 val reg in geskeduleerde tyd van 24/09/2011 tot 05/11/2011

    Ons het ‘n beter kans om die “laaste” wereldbeker finals in 2007 te wen.

    (Dan 12:4) En jy, Daniël, hou die woorde geheim en verseël die boek tot die tyd van die einde toe; baie sal dit deursoek, en die kennis sal vermeerder.

    (Dan 12:9) En hy het gesê: Gaan heen, Daniël, want die woorde bly verborge en verseël tot die tyd van die einde toe.

    die “tyd van die einde” is hier…!

  3. Julie 10, 2007 9:25 nm

    asse-freaken-blief J_11 – draai om die tape!!!!

  4. Julie 10, 2007 9:54 nm

    René Boshoff

    Kom ons hou by ons voorneme om uit mekaar se hare te bly.

    Asseblief ek vra jou mooi.

    (Niks persoonliks nie … ek ken jou te sleg)

  5. Julie 23, 2007 2:31 vm

    Gister was ek ook skoon aangedaan met die aankondiging van die Bokspan, en die oorhandiging van die drie-jaar-nagevors-en ontwikkelde truie.
    Die laaste BOK span, die laaste wit speler meerderheid, moes ons nou onlangs aan kou en sluk.
    Ja, ek stem – staan agter die manne en hoop hulle kan ‘n ’95 bottel guts uit die lockers haal en ons vir oulaas BOKVREUGDE gee.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: