Skip to content

Saterdagaand-song

Julie 7, 2007

Joan Jett – I Need Someone

Toe ek ‘n jong seun was, het ek op ‘n dag my Ma ontstel deur tuis te kom met ‘n kasset van Joan Jett & The Blackhearts, genaamd “The Glorious Results of a Misspent Youth”. Die kasset bestaan lankal nie meer nie, maar hierdie was een van my gunstelinge.

Advertisements
7 Kommentaar leave one →
  1. Julie 8, 2007 1:51 nm

    Good grief, wat ‘n manier om jou Sondagoggend te begin! Thx. 😛

  2. Julie 8, 2007 5:00 nm

    Jou kommentaar het my nou lekker laat lag! 🙂

  3. Julie 9, 2007 12:00 nm

    Mag daardie haarstyl, nooit ooit weer terugkom nie!

  4. Julie 9, 2007 3:56 nm

    hmmm en natuurlik I love Rock & Roll wat later deur britney verkrag is………
    jammer oor die bokke, ek stem laaste kans vir ons om die wereldbeker te wen het aangebreek miskien in die toekoms kan ons darem die “afrika beker”
    vashou!

  5. Thea permalink
    Julie 9, 2007 10:14 nm

    ‘n Paar jaar terug kan ek my nogal voorstel dat jou Ma ontsteld was (met die klem op ‘n paar jaar terug!!) Maar vir ‘n Saterdagaand is dit ‘n lekker song. Hehehe…. George was seker nog nie mooi wakker toe die song begin speel het nie!! 🙂

  6. Roer permalink
    Julie 10, 2007 1:03 vm

    Ai, hoe oud voel ek nou…baie nice.

  7. Julie 10, 2007 11:28 nm

    gerrie, dis al Dinsdag!! lol 😉

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: