Skip to content

Tori roer my (Vrydagaand-song III)

Julie 28, 2007

TORI AMOS–Crucify


En nou dat ek in ‘n behoorlike blog-bui is, bied ek vir julle een van die vrouens wat my roer. En boonop is die vraag wat sy vra,baie geldig…

Advertisements
10 Kommentaar leave one →
  1. Julie 28, 2007 10:54 vm

    Op my bloglines feeds wys dit dat jy ook ‘n Eurythmics song geplaas het. Maar op jou site is dit weg! Jy sou twee van my gunsteling chicks op een dag gespeel het.

  2. Julie 28, 2007 11:08 vm

    Ja, Annie Lennox het vlugtig ‘n draai kom maak, maar toe ek dit post, wou dit nie speel nie. Baie weird: Die boodskap was: “The copy owner doesn’t allow imbedding” of so-iets. Ek was baie teleurgesteld. Het toe ontdek wat in die drinkwater dryf: C) 1986 SONY BMG MUSIC ENTERTAINMENT (UK) Limited

  3. kaalvoetkind permalink
    Julie 28, 2007 2:05 nm

    ‘n Goeie vraag wat ‘n eerlike antwoord vereis nĆ©!

  4. Julie 28, 2007 2:53 nm

    Tori is stunning. Ek is veral mal oor die song Little Earthquakes.

  5. Julie 28, 2007 4:45 nm

    Ek weet nie. Ek weet net ek doen dit gereeld.

  6. Julie 28, 2007 9:54 nm

    Ek lees Annie Lennox is in Suid-Afrika!

  7. amanda permalink
    Julie 29, 2007 5:48 vm

    Ok..sy “ooze sexuality” !

  8. Julie 29, 2007 10:06 nm

    Amanda, ek kan nie dit beter stel nie! Dit is net so!

  9. Julie 31, 2007 6:54 vm

    Ek dog die feit dat ek hou van Tori maak my taamlik spesiaal. Ek is ook gek oor China

  10. Augustus 1, 2007 10:59 vm

    Mieliepap, dit maak jou nie taamlik spesiaal nie, maar baie spesiaal! Dankie vir die skakel. Pragtige song en mooi video. šŸ™‚

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: