Skip to content

Ware woorde

Augustus 8, 2007

Ek het hierdie bloggenswaardige woorde ‘n rukkie terug raakgelees. Treffend en inspirerend. Nie net gryp dit die waarheid vas nie, maar dit getuig ook van ervaring en wysheid:

samsung 019The expatriate in Asia is often a complainer: things are so different there from the way they are in wherever he thinks of as home that he feels aggrieved, ripped off, patronized or left out. The complaint takes different forms in India, Hong Kong and Japan, but the expat often stresses the “ex” part, as if he’s more aware of what he’s left behind than of where he’s landed. The foreign observer is likely to be happy only if he sees his foreignness as an adventure, and recognizes that he has given up his sense of belonging for a sense of freedom, traded the luxury of being understood for that of being permanently interested.

Pico Iyer in Time

Advertisements
8 Kommentaar leave one →
  1. Augustus 8, 2007 11:21 nm

    permanently interested – ek hou daarvan 😀

  2. kaalvoetkind permalink
    Augustus 9, 2007 12:46 vm

    Wyse woorde – die laaste sin!!

  3. Augustus 9, 2007 1:04 vm

    Sense of belonging? Permanently interested beslis. Never a dull moment op jou blog Boertjie. Al die dinge wat jy ons (my) leer van die Ooste…uiters interessant.

  4. Augustus 9, 2007 8:13 vm

    Wyse en ware woorde en dit kan toegepas word op ekspats in enige land.

  5. amanda permalink
    Augustus 9, 2007 10:36 vm

    stem saam! daar is niks so irriterend soos ‘n ex-pat wat kla oor alles in die nuwe land nie!

  6. Augustus 9, 2007 2:57 nm

    Lyk my jy leef jou so in in die kos, besienswaardighede en kultuur daar dat jy nie tyd kry om ‘n complainer te wees nie.

    En ek het altyd gedink ‘n complainer is daardie ou op Upington se lughawe wat met twee ding-bats vir die vliegtuig beduie: Kom plane! Kom!

  7. Augustus 9, 2007 10:16 nm

    Ek stem saam met die avontuur en vryheid deel. Mens moet vorentoe kyk, want niks bly ooit dieselfde nie…die lewe is om GELEEF te word, nie om op een plek verbete en verwoed te sit en waak oor jou aardse besittings en jou lewe nie…as mens aan die verlede tyd probeer vasklou of dit bêre in ‘n kissie….dan vrot dit…

  8. Augustus 10, 2007 9:58 nm

    Labmuis, Swerwer, dankie vir die inloer en kommentaar. Ek stem saam met julle. Baie geldig.

    Wil net byvoeg dat die Ooste regtig vreemd is (hoewel mens gewoond raak). Ek dink as ek nou weer Europa – en veral Londen – moet besoek, sal ek baie tuis voel daar!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: