Skip to content

Weet jy wie is Sebastien Chabal?

Augustus 15, 2007

Sébastien Chabal scores against England – World Cup Warm-up


Een van die redes hoekom ek glo Frankryk die Rugby-wereldbeker gaan wen…

33 Kommentaar leave one →
  1. Augustus 15, 2007 5:16 vm

    Ek weet nie wie hy is nie, maar as SA dit nie maak nie, is Frankryk my volgende keuse.

  2. Augustus 15, 2007 3:18 nm

    daai ou is ‘n absolute yster…interessante geskiedenis…nooit rugby gespeel tot laat in sy lewe nie…was ‘n ambagsman,skrynwerker gewees en die local club coach het hom een aand na werk nader geroep toe hy die ou se groot hande gesien het…

    hy is beweeglik en so sterk soos ‘n os.bietjie dom met die bal wat hy gereeld in ‘n kontaksituasie verloor,maar verder geen fout nie.gaan defnitief een van hero’s wees by die world cup die jaar. me geld is op die all blacks (wat naelskraap in die finaal teen die Hane verloor…nadat die Hane ‘n moedige klomp Bokkies in die semi finaal ‘n pak slae gee…’justice’ nadat ons hulle uit ‘n finaal ‘gekroek’ het in 1995 se world cup in daai omstrede semi finaal in Durban)

    lekker dag
    p

  3. Augustus 15, 2007 3:36 nm

    ek gaan van jou verskil, ek dink die springbokke weet dis ons laaste kans om die wereldbeker te wen, die meeste van hulle is klaar met SA rugby aan die einde van die toernooi en dit dra alles by tot ongekende motivering, ek dink die bokke sal daar wees!

  4. Augustus 15, 2007 4:08 nm

    Hahaha, kan nie help om elke keer te lag as ek hom sien nie. Ek is mal oor Chabal. Hy is briljant. Ek het hom op Nuweland sien speel in die Wêreld XV vs die Corné Krige XV. Hy is een van die komieklikste mense op die veld. Hy loop nie, hy gly en het die langste paar arms wat ek al aan ‘n mens gesien het. Hy het ook nooit regtig gehardloop gedurende die wedstryd nie, net stadig rondgeparadeer en af en toe sy hare soos ‘n perd se maanhare gegooi. Het hom vreeslik baie geniet. Hy het nie ‘n saak met die wedstryd gehad nie, lekker rustige ou maar supergevaarlik as hy eers die bal in die hand het.

  5. Augustus 15, 2007 8:53 nm

    Chabal is ‘n yster. Gee my 15 sulke manne en ons sal nooit weer ‘n wedstryd verloor nie

  6. Augustus 16, 2007 7:46 nm

    Ek is so bly julle deel my bewondering vir hierdie man se rugby-vermoeens. Hy is inderdaad yster! Platkuif, welkom en dankie vir die interessante stukkie agtergrond. Dit pas nogal by die prentjie wat ek van hom gevorm het.
    Kostannie, ek het hom net so baie geniet tydens daardie wedtsryd op Nuweland.

    Ek sal nou maar my kop op die spreekwoordelike blok sit (met apologie aan “Kop-op-‘n-Blok”): Frankryk gaan die wereldbeker wen….al hoop ek in my hart dis eerder die Bokke.

  7. Augustus 16, 2007 8:35 nm

    Ek stem saam met George, maar alhoewel gisteraand se game teen Namibië (105 – 13, vir ons) vir my niksseggend is, is ek versigtig optimisties dat die Groen Bok die Rugbywêreld vanjaar weer soos ‘n Groen Golf gaan oorrompel.

  8. Augustus 17, 2007 8:52 vm

    hehehe…

    chabal klink baie soos chevelle, ‘n progressive nu-metal band van amerika🙂

  9. victormatfield permalink
    Augustus 19, 2007 8:14 nm

    HAHAHA!
    Vra bietjie vir ou Chabal wie is Bakkies Botha, dan sal hy vir jou verduidelik hoekom hy dink die Bokke die Wêreldbeker gaan wen! As jy die Franse gemompel verstaan…

  10. Johan Horn permalink
    Augustus 26, 2007 8:55 nm

    Ja, Chabal is ‘n baie goeie speler. Een van ‘n paar spelers in wêreldrugby wat saam met o.a. Habana, Spies, en Larkim as werklike impakspelers gereken kan word. En ja, ek vermoed dat enigiemand wat teen Bakkies gespeel het sal weet wie die Botha is🙂
    Groete
    Johan

  11. brenda permalink
    Augustus 30, 2007 3:44 vm

    Hel my maat is jy mal ??? Waar wil jy wees ? Victor en sy span gaan dit SO doen die jaar , en ja : het jy al vir Bakkies gesien? alhoewel ek ‘n TROTSE cheetah is , moet ek sê ek is mal oor ‘n bakkies, ‘n victor , jp nel en habananana …….

  12. swartwitpens permalink
    September 11, 2007 2:47 vm

    OOps! Argentinië; hoe kom krap jy Boer se wyshied deurmekaar?

  13. frederik uit belgië permalink
    Oktober 5, 2007 5:49 nm

    hallo!

    ik was informatie aan het zoeken over sebastien chabal en zag deze website. ik wil gewoon even zeggen dat het echt leuk is om te weten dat enkele duizenden kilometers verder mensen min of meer dezelfde taal spreken! dit maakt me echt blij!

    on-topic: chabal is een beest! sterk als een os!

  14. Oktober 5, 2007 9:58 nm

    Frederik, baie dankie vir die besoek. Dit maak my hart ook bly om die taal (verlangs) te deel!🙂
    Ek het nie geweet daar is ook rugby-ondersteuners in Belgie nie!

  15. willem permalink
    Oktober 6, 2007 1:28 vm

    Mijn hart maakt als nederlander een vreugdesprong als ik zuid afrikaans lees en ik voel de oude band met de ‘boeren’ die zo moedig gevochten hebben tegen de indringers en tegen een overmacht aan zulu’s etc.
    In rugby kunnen ze hun moed en kracht en intelligentie demonstreren
    En…. houd je taal in ere….
    Willem

  16. Oktober 6, 2007 4:52 nm

    Dankie, Willem! Lekker om sulke kommentaar te lees.🙂

  17. Oktober 13, 2007 9:38 nm

    Ai, ek sien nou hierdie video kan nie langer gekyk word nie. Pretbederwers!

  18. Jan permalink
    Oktober 13, 2007 11:30 nm

    Hmmm, en nog eens Nederlands, morgen jullie tegen Argentinie????
    Ik geef jullie alle kans (FRankrijk – Zuid Afrika… Daar gaan we eens voor zitten) maar ik vind Argentinie wel erg goed dat ze zo ver komen. Misschien maar eens tijd voor een zuidelijk halfrond “four nations”.
    Ik hoorde gisteravond op het nieuws dat ze vorige week zo’n beetje de belangrijkste voetbalwedstrijd van het seizoen verschoven hebben omdat die samenviel met de wedstrijd van de Puma’s tegen Schotland. Zo’n land verdient het om, als ze van jullie verliezen, dat met heel veel spanning en een minimaal verschil doen

  19. frederik uit belgië permalink
    Oktober 15, 2007 6:20 vm

    VEEL SUCCES IN DE FINALE!!! ik hoop dat jullie winnen tegen engeland! komaan, zuid-afrikaanse vrienden, jullie kunnen het!

  20. Jan permalink
    Oktober 15, 2007 4:49 nm

    Gefeliciteerd !!!!!
    Jammer van Frankrijk, als je de all blacks verslaat verdien je gewoon een finaleplaats. Ik durf het hier bijna nie te zeggen, maar verdien je het bijna om wereldkampioen te worden (ging dit niet oorspronkelijk over Chabal?).

  21. Oktober 15, 2007 7:56 nm

    Wat leuk dat Afrikaans zo op Nederlands lijkt

  22. Jan permalink
    Oktober 15, 2007 8:32 nm

    Gossie, bijna meer Nederlanders (en Vlamingen) dan Afrikaners…. Zijn wij zoveel meer met Rugby bezig????

  23. Oktober 15, 2007 9:07 nm

    Ek verstaan nie julle Nederlandse skrifsels nie – moet my voorouers se skuld wees – hulle het my nooit Nederlands geleer nie!! Tog ‘n baie interessante taal!!

  24. Oktober 16, 2007 10:20 nm

    Jan, Frederik en die ander Nedrelanders/Vlaminge: Ek is uiters verbaas om te sien dat rugby so daar in julle lande gevolg word. Ek het nooit besef dat rugby so gewild is daar nie????
    Jan, dis inderdaad jammer van Frankryk en ek was teleurgesteld dat die Engelse hulle geklop het. Ek stem saam dat die Franse verder moes gevorder het. Natuurlik is ek verheug oor Suid-Afrika se oorwinning oor die Argentyne! Maar ek is ook bly dat die Poemas so ver kon vorder – dit beteken baie vir rugby in Argintinie en ek glo jy’s ook reg oor ‘n moontlike “4 nasies”.
    Frederik, dankie vir die wense. Dis goed om te weet dat so ver oor die waters ook andere vir die Bokke ondersteun! 8)

  25. Jan permalink
    Oktober 20, 2007 6:51 vm

    Oeioei, kregen de Fransen een pak slaag

  26. Oktober 20, 2007 6:25 nm

    Jan, as die Franse se kop verkeerd is, dan is hulle spel baie sleg. Hulle is baie wispelturig. Ek sal nooit geld op hulle sit nie.
    Ek hoop jy skree vir die Springbokke. Ek kan nie wag vir die wedstryd om te begin nie!

  27. Jan permalink
    Oktober 21, 2007 3:53 vm

    Niet storen,,,, Ik kijk,,,,

  28. Jan permalink
    Oktober 21, 2007 5:51 vm

    gefeliciteerd!!!!!!

  29. Oktober 21, 2007 6:48 vm

    Bokkkkkkkkkkeeeeeee!!!!!!🙂 🙂 🙂

  30. frederik uit belgië permalink
    Oktober 21, 2007 6:50 vm

    GEFELICITEERD MET HET BEHALEN VAN DE WERELDTITEL!!!! ik wist dat jullie het konden! WIJ (want ik voel me toch een BEETJE verwand met jullie, alleen al om de taal!) laten ons niet kisten! wij OVERWINNEN!🙂

  31. Oktober 21, 2007 6:55 vm

    Dankie vir die ondersteuning, Frederik!!

  32. Jan permalink
    Oktober 21, 2007 7:47 vm

    Zeg, moet jij nu niet feestvieren???

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: