Skip to content

Vrydagaand-song VI

September 8, 2007

Enigma, Return to Innocence

Hoekom plaas ek hiedie video op my blog? Geen verskuilde redes nie. Ek hou net baie van die song en die video. Dit voer my ver terug…

Advertisements
8 Kommentaar leave one →
  1. September 8, 2007 2:30 vm

    Ek stem saam met jou Boertjie – dis ‘n baie nice song en video … maak mens nogal rustig ne? Jis, ek kan nie glo dis alweer Vrydag nie!!

  2. September 8, 2007 3:21 vm

    Musiek is ‘n universele taal. Dis so waar. And don’t we all wish sometimes that we could return to innocence. Dis ‘n erg mooi song.

  3. Roer permalink
    September 9, 2007 1:00 vm

    Oulik (Ek wou ‘sweet’ se^ – die Engelse een – toe dog ek net nou dink jy ek se^ sweet – die Afrikaanse een – en dit sal snaaks wees…of weird) 🙂

  4. September 9, 2007 1:32 vm

    Miskien sou die Afrikaanse “sweet” ‘n Freudiaanse glips gewees het…

  5. September 9, 2007 4:13 vm

    Ja, die song werk vir basil! Well done boer!

  6. kaalvoetkind permalink
    September 9, 2007 1:49 nm

    🙂 🙂 🙂

  7. Bertus! permalink
    September 11, 2007 7:04 nm

    Engima bestaan nog en bring so elke jaar of twee nog ‘n plaatjie uit, maar hulle maak nie meer die trefferparades nie. Hy was egter baie groot toe hy nog daai Return to Innocence plaat uitgebring het. Sy vrou (en die stem op Engima) is Sandra, die Duitse sangeres van I’ll Never Be Maria Magdalena, wat op haar dag groter as Madonna was.

  8. September 11, 2007 10:02 nm

    Bertus, dankie vir die interessante info. Ek is inderdaad ‘n Sandra-fan ook. Nooit geweet daar is ‘n konneksie nie.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: