Skip to content

Sondagaand-song

September 30, 2007

John Cougar – Jack & Diane (1982) [Original Promo]


So baie gedagtes om te deel. Foto’s en herinneringe die hardeskyf vol. Maar ek kan myself nog nie sover kry nie. ‘n Luiheid spoel oor my. En vanaand kan ek net sover kom om my weer eens te vereenselwig met die woorde van hierdie song… “Life goes on long after the thrill of living is gone”. Ware woorde…

5 Kommentaar leave one →
  1. Oktober 1, 2007 2:18 vm

    Cool song. Maar ek stem nie saam met die “ware woorde” nie.🙂

  2. Oktober 1, 2007 12:33 nm

    ek okkie. dis nie vir my genoeg nie.

  3. Oktober 1, 2007 2:51 nm

    Great song, speel dit nog steeds baie op die lug, en ek stem met jou oor die woorde… as die regte franse span pitch gaan saterdag great wees!!

  4. Oktober 1, 2007 6:59 nm

    🙂

  5. Oktober 1, 2007 9:48 nm

    Lekker geluister.
    het jou persoonlike kontak probeer kon nie regkom nie. Sal later weer.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: