Skip to content

Sy naam is Jonny

Oktober 14, 2007

Jonny drop goal again 583905

Wel…ek is groot genoeg om te erken: So much vir my kristalbal en my gut feeling (wat ek nooit weer gaan vertrou nie). Ek beeindig hiermee my kortstondige loopbaan as sportvoorspeller (met Jonny se hulp).

Advertisements
5 Kommentaar leave one →
  1. kaalvoetkind permalink
    Oktober 14, 2007 5:50 nm

    Not to worry Boertjie!! Met daai kristalbal nou opsy gesit, gebruik nou altwee jou duime om STYF duim vas te hou vir die Bokke vanaand! šŸ˜‰

  2. Oktober 15, 2007 3:24 nm

    Dit sal te windgat van my wees om iets te se….so ek gaan nie!
    Die bokke wen die wereldbeker met so 15 punte teen die engelse, ek dink nie ons weet regtig hoe goed is ons span nie!
    Ek geniet jou blog en hou aan loer in die kristalbal, dit kon maklik reg gewees het!

  3. Oktober 17, 2007 11:05 nm

    Ek het die blerrie glasbal reeds hierdie agter die woonstel in die asblik gaan gooi. Laat een of ander goedgelowige Koreaan maar die ding daar vind en gebruik om Lotto-nommers te voorspel of iets!
    Ek wil glad nie voorspel nie, maar sal net noem dat ek bloedloos geskok sal wees as die Bokkie NIE wen nie.

  4. Oktober 18, 2007 4:15 nm

    ONS HET OOK ‘N JOHNNY!

    KAPTEIN JOHNNY SMIT, NOGAL. DIS TYD DAT ONS HOM OOK SO ONDERSTEUN, SOOS DIE INGELSE HULLE JOHNNY ONDERSTEUN. T.S.V AL DIE PAP EN DERMS WAT DIE OU IN SY GESIG GEGOOI GEHAD HET, IS HY NOGSTEEDS TROTS EN REGOP, EN LEI HY SY MANNE KEER OP KEER VELD TOE – SLAG OP SLAG HOU HY HULLE NEDERIG, EN VERTEL HY VIR HULLE STORIES VAN ‘N SLAGVELD MET ‘N GROEN OORWINNAAR.

    YOU GO, ONSE JONNIE!!!

Trackbacks

  1. 22 April 2009: ‘n Voorspelbare Formaliteit « Boer in Ballingskap

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: