Skip to content

Die toekoms is groen

Oktober 15, 2007

GYI0050835065 3587 SQ MEDIUM

Advertisements
26 Kommentaar leave one →
  1. duskant permalink
    Oktober 15, 2007 6:45 vm

    baie baie groen!!!!!!

  2. Oktober 15, 2007 7:28 vm

    amen

  3. Oktober 15, 2007 2:33 nm

    Hierdie week is dit n Global Green Week…

  4. Oktober 15, 2007 3:05 nm

    Jippieee!

  5. Oktober 15, 2007 3:26 nm

    ………. 😉

  6. kaalvoetkind permalink
    Oktober 15, 2007 3:40 nm

    Proudly South African!!

  7. Oktober 15, 2007 4:14 nm

    En hoeveel moeite moet jy doen om hierdie games “live” te kan sien? Hel, dis seker al vroeg Maandagoggend daar by jou teen die tyd dat die game gespeel word…

  8. Sonstudio permalink
    Oktober 15, 2007 5:35 nm

    Kan hierdie week asseblief vinniger verby gaan!

  9. Gatta Patta permalink
    Oktober 15, 2007 7:14 nm

    So wat het jou nou weer gese van die Franse???? Sorry ek het ook so gedink…

  10. Oktober 15, 2007 9:49 nm

    63-0? sal ons hulle rugby-trui nog ‘n keer verander!!

  11. Oktober 15, 2007 11:00 nm

    …en dissie John Deere Groen nie. Nei, dis suiwerder. Dis BokGroen!

  12. Oktober 15, 2007 11:04 nm

    Hey, ek moet byvoeg. As stoere WiePie ondersteuner, het ek aanvanklik maar swaar gesluk aan die Habana mannetjie wat dan uit die land van die Geknakte Blou Horings aangehol gekom het.

    Maar wragtag, dit is darem lekker as die bal vir jou regspring, en jy die bene het om die doellyn nader te trek!

    Welgedaan trotse Bok – ek sluk my woorde, eet my hoed, en stik in my spoeg!

  13. duskant permalink
    Oktober 15, 2007 11:26 nm

    Ek wil nounie hier ‘n ding aan die gang sit wat kon gebly het nie Skoorblok maar daar ‘n ‘n verskil tussen “die bal vir jou regspring” en die vaardigheid om hom met jou voet deur te dra. Soos Naas Both inderdaad na die wedstryd gesê het, dit was juis nie ‘n geval van ‘n bal wat gelukkig reg spring nie, dis ‘n geval van Bryan Habana wat sonder enige twyfel in hom daardie drie wou (en sou) gaan druk.
    Is dit sò moeilik om vir ‘n maand elke vier jaar die provinsiale bril af te haal en te unite as ‘n Suid-Afrikaanse side?

  14. Oktober 15, 2007 11:32 nm

    Yeah, baby, ons bloed is ook groen!

  15. Oktober 16, 2007 10:03 nm

    DM, ek is 04:00 die oggend op, met ‘n koppie warm boeretroos en ‘n pakkie (gesmokkelde) wildsbiltong. Gewoonlik sal ek ‘n wyntjie of bier saam met die rugby knak, maar dis net so ‘n bietjie vroeg vir my. Gister was ek nogals poegaai, want ek kon nie weer slaap na die Bokke se oorwinning nie. Gelukkig is die finaal Sondag-oggend, so ek sal die Sondag effe kan rus (nadat ek gevier het!).

  16. Eben permalink
    Oktober 17, 2007 12:19 vm

    BiB kan jy nie net asb daardie kristal bal net so liggies afstof en net kyk … so skaamerig loer wat gaan gebeur Saterdag ??

    Dink derde keer sal die waarheid wees?

  17. Oktober 17, 2007 2:48 nm

    wens ek kon saam jou kyk….maar helaas!

  18. Oktober 17, 2007 9:39 nm

    Eben, nee wat. Lees my vorige inskrywing. Ek gaan my hart, lewer en longe vir die Bokke uitskree, maar ‘n voorspelling gaan ek nie weer maak nie.

    Wimps, ons kyk dieselfde game, net op verskillende tye…en met die verskil dat jy nie koffie drink nie, of hoe?

  19. Oktober 18, 2007 4:18 nm

    dUSKANt, lEEs aSb My lAASTe sIn, dAn sAl jY nIe gENOOp vOEl oM ‘dINGe’ aAn dIe gANg tE sIt nIe.

    lEEs oOk AsB nOu My lAASTe sIn:
    BoK gROETe!!!!!!

  20. Oktober 18, 2007 6:57 nm

    Ai, ek wil nie weet hoe voel die arme Bokke nie. My senuwees is kapoet. ‘n Week was nog nooit so lank nie.

  21. Oktober 18, 2007 8:44 nm

    JA nee wragtag, hierdie week wil net nie tot by Saterdag kom nie. Ek onthou nog hoe ek gevoel het in 95. Dit gaan interessant wees om te sien of my emosies ook so sterk gaan wees wanneer ons Saterdag wen.

  22. Oktober 18, 2007 9:09 nm

    Ons gaan dit doen mense, ons gaan dit doen! Skoorblok, ek koop vir jou ‘n bier na die game vir die nerwe!

  23. Sproetjies permalink
    Oktober 18, 2007 10:06 nm

    Ons vir jou Suid-Afrika!!!

    Go Bokke!!!

  24. VanDonk permalink
    Oktober 20, 2007 11:16 nm

    Nou ja … ek sit by die huis en weet nie wat om te doen nie. Het selfs al die skottelgoed 2 keer gewas. skotteltjie met die klam biltongtjies is reg en die bier is in die yskas – die sosaties is in die marinade en die meel water en sout is reg vir die pap, nou ja … siggggg…… dis nog 6 ure se kortasemerig wag – sweet … (en die jongste skree nounet daar van die kassie af die Proteas is 220 vir 8 en Ntini is ons laaste hoop – siggggggggg… dit OOK nog). Sterkte aan almal en als wat vandag groen is!!!!!!!!

  25. VanDonk permalink
    Oktober 21, 2007 6:37 vm

    Dankie Boookkkkkee!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
    🙂
    VanDonk

  26. Oktober 21, 2007 6:52 vm

    Laat die kranse antwoord gee!!!

    Bokkkeeeeeee!!!!
    🙂 🙂 🙂

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: