Skip to content

Song vir die Springbokke (II)

Oktober 21, 2007

Queen-We Are The Champions

Mag ons hierdie oorwinning altyd onthou en die herinnering koester.

13 Kommentaar leave one →
  1. Willem permalink
    Oktober 21, 2007 7:10 vm

    Ons was bykans 100 Suid-Afrikaners, en seket net soveel Indiese vriende wat by die Suid-Afrikaanse Hoe Kommissaris se huis saamgetrek het om die wedstryd te kyk! Dit was ongelooflik!

  2. kaalvoetkind permalink
    Oktober 21, 2007 12:57 nm

    Dit was awesome!! Ek het nie meer naels oor vanoggend nie!

  3. Oktober 21, 2007 1:11 nm

    Dit was mooi! Hoop ons kan weer so maak volgende keer.

  4. Oktober 21, 2007 2:50 nm

    Ek is nou nog op ‘n rugby ‘high’ en sal seker vir die volgende week wees. Ai, dit was lekker. Ek is so bly vir die span en vir Jake. (Die feit dat Mbeki daar was moes ook vir hulle baie beteken het.) Magic!

  5. Oktober 21, 2007 3:15 nm

    I love it when a plan comes together!

  6. Oktober 21, 2007 6:51 nm

    ek hoop hierdie is ‘n les vir alle suid-afrikaners, ‘n les in wat ons kan bereik as ons almal saamstaan, moenie dat hierdie net nog ‘n verspeelde geleentheid word soos na 1995 gebeur het nie.
    ek suffer vanoggend, ek moes minstens 12 dubbel whiskey’s, 6 jagies en twee bottels shampanje gehad het, as ek reg kan onthou, maar ek vertrou nie vandag rerig my geheue nie!
    ek hoop jy kon darem die rugby saam mense kyk wat dit sou geniet het soos ek en jy!
    dit was fantasties, ek is vandag ‘n trotse springbok en suid-afrikaner, los nou net die bok uit! Dankie!

  7. Oktober 21, 2007 11:38 nm

    As hulle aan die Bokke gaan karring vir die volgende ene….veranderinge “ter wille van”…kan ons seker maar bly wees ons het dit die keer gewen! Ek wou darem net een drietjie gehad het, maar wen is wen, se nie hoe nie!🙂

  8. Oktober 22, 2007 3:58 vm

    Ja Boer!
    hier sit ek vanaand om ‘n vuurtjie in my chiminea, en ek dink steeds ek droom… Net die seer stem en die verwoeste naels vertel ‘n verhaal van waarheid en trots. as ek dit so kan noem! En ek het weer vir trui loop aantrek. 9nm is maar koel hier ini Kaap.

  9. Oktober 22, 2007 5:03 vm

    Jy kon nie beter woorde gekies het nie. En dis nou nie oor ek presies dieselfde woorde gekies het nie.🙂 Ek blaai vanaand na jou site en is toe heel verras toe jou post min of meer dieselfde is as myne van gisteraand. Maar kampioene is kampioene, en dis wat ons is!

  10. carien permalink
    Oktober 22, 2007 4:40 nm

    Jip, ons is die kampioene.

  11. Oktober 22, 2007 6:51 nm

    Amen!

  12. Oktober 22, 2007 9:06 nm

    😀

  13. Oktober 23, 2007 7:23 vm

    Ek bars ook uit my nate van die trots-geit!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: