Skip to content

Oranje

Oktober 28, 2007

ceetahs celebrate 2007 final 445

…and then the green blended into orange…

Advertisements
10 Kommentaar leave one →
  1. boendoe permalink
    Oktober 28, 2007 4:05 nm

    Ag, dis ‘n mooi foto! Laat my hart sommer warm klop. Voel jammer vir die Leeus, hulle het hard probeer.

  2. KruidjieRoerMyNie permalink
    Oktober 28, 2007 4:32 nm

    Ja toe toe! /me mompel ‘Geluk’!

  3. Oktober 29, 2007 12:12 vm

    En dan mag hierdie Kapenaar net NIKS kommentaar lewer nie! 🙂

  4. Oktober 29, 2007 2:51 vm

    Ek het gisteraand oor RSG gehoor ‘n sekere boer van Korea het ‘n boodskap aan die ateljeet gestuur om navraag te doen oor die rugby!

  5. Oktober 31, 2007 4:57 nm

    hehehe ja dis lekker ne….wp moet ek darem se, is die enigste span wat die cheetah’s die jaar kon klop….en ….die wp het die o/21 en die o/19 bekers gewen…. ek dink volgende jaar is ons jaar….mmm se dit ook nou al baie jare!

  6. Oktober 31, 2007 9:30 nm

    Vrystaat bo!!

  7. Oktober 31, 2007 10:11 nm

    Ek is ook eintlik ‘n WP-man, so ek put groot vreugde daaruit dat die Streeptruie die enigste span is wat vanjaar die Vrystaat kon klop. 🙂

  8. November 1, 2007 10:30 nm

    Mmmm, ek dink ook 2008 is die WP s’n. Moenie vra nie. Ek het sommer net geglo Jake sal die bekertjie huis toe bring toe hy aangestel is en ek het sommer net geweet die ander bekertjie gaan Vrystaat toe hierdie jaar. Ek glo dus my weet dat 2008 die WP s’n is.

  9. Kobus Coetzee permalink
    November 21, 2007 10:40 nm

    Mooi foto’s. Soos ‘n ander wereld as wat ek is!

  10. November 22, 2007 11:41 nm

    Welkom, Kobus! Die foto van die Cheetah’s is ekstra mooi, ne? 😉

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: