Skip to content

Koreaanse treffers (I)

November 27, 2007

Wonder Girls – Tell Me MV

Hierdie liedjie het tans die hele Korea gaande. Jy kan nie jou kop draai nie, of dit konfronteer jou -op die radio, tv, in supermarkte, in pubs, in restaurante, op busse, in taxi’s, as lui-tone op selfone…Ek dog net ek deel die irritasie met my lesers.

Advertisements
17 Kommentaar leave one →
  1. Roer permalink
    November 28, 2007 1:41 vm

    Sterkte Boer. Dis erger as Mo die Meerkat!

  2. November 28, 2007 2:18 vm

    al my Empatie….

  3. Anoniem permalink
    November 28, 2007 2:54 vm

    Dis erger as Jurie Els op ‘n blou Maandag more

  4. November 28, 2007 4:46 vm

    Mmm. Catchy. Very catchy.

  5. November 28, 2007 4:17 nm

    Dit sal my mal maak! Sterkte!

  6. November 28, 2007 5:01 nm

    Ek kon (ongelukkig?) nie daarna luister nie, maar sterkte! Soiets gee my die hiepiehorrieaapstuipe.

  7. November 28, 2007 8:25 nm

    Die meisies is darem oulik.

  8. November 28, 2007 9:48 nm

    Eish!!

  9. November 28, 2007 10:47 nm

    Dis erg, maar darem nie so erg as die Meerkat nie en defnitief nog meer verteerbaar as Jurie Els! Die feit dat die girls vir my sexy is (soos Kop tereg uitwys), maak dit ook effens beter, hoewel sulke versagtende omstandighede wegval, as mens net die heeltyd daarna moet luister, sonder die video.
    Ek stem saam dat dit nogals catchy is, maar so teen die 600ste keer wat jy dit hoor, is dit ook seker nie meer catchy nie.

  10. November 28, 2007 11:51 nm

    Lyk na ‘n mix tussen die Spice Girls en Power Rangers… 😆 Ek kan dink na so rukkie begin dit erg op jou senuwees werk!

  11. November 29, 2007 5:41 nm

    Dit was nou in ‘n woord, hilarious! Met so ‘n musiekvideo kan hulleself hulself seker nie baie ernstig opvat nie. Definitief nie ‘n treffer wat ek as ‘n oorwurm sal wil hê nie.

  12. Nikita permalink
    November 29, 2007 8:41 nm

    Hulle se altyd…if you can’t beat them…join them…LOL! en sterkte daar!

  13. KruidjieRoerMyNie permalink
    November 30, 2007 2:35 nm

    Verbeel ek my of het jy nog nie jou agt inkriminerende feite geplaas nie? (en moenie die vanselfsprekende antwoord gee nie 😉 )

  14. carien permalink
    November 30, 2007 5:07 nm

    Dis skreeusnaaks.

  15. November 30, 2007 7:12 nm

    Boertjie, die 4de dag van Wonder Girls raak nou vir my ook ‘n irritasie! Lol 🙂

    Ek wonder ook nou oor daai 8 dinge, nou dat Roer my herinner! Is jy bang??

  16. November 30, 2007 7:53 nm

    Mister Boer, jy’s GETAG! Dis nou daardie speletjie waar jy 8 random feite van jouself moet neergriffel en dan ander TAG. Gaan kyk daar by my, Johan, Skoor, en die ander maters…

    Lekker dag!

  17. amanda permalink
    Desember 2, 2007 9:32 vm

    In wat’se taal sing hulle nou eintlik? Behalwe die refrein (“tell me, tell me’) kon ek geen ander verstaanbare woord uitmaak nie!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: