Skip to content

…en jy dink die ANC-konferensie was rof!

Desember 21, 2007

South Korean parliament

Woensdag is Lee Myung Bak (voormalige Hyundai-grootkop en Seoul-burgemeester) verkies tot nuwe President van Suid-Korea. Maar in aanloop tot die verkiesing het die gemoedere tussen die partye hoog geloop in die Parlement. So moenie dink net Suid-Afrikaners is emosioneel oor politiek nie…

7 Kommentaar leave one →
  1. Desember 22, 2007 6:59 vm

    Goeie genade! Dis al wat ek kan se!😆

  2. kyker permalink
    Desember 22, 2007 12:13 nm

    Koot. Die uitkenningsparade na die tyd gaan rof wees. Almal wat baklei lyk dan presies dieselfde… Hehe.

  3. Kaalvoetkind permalink
    Desember 23, 2007 1:17 vm

    Eish!!

  4. Desember 23, 2007 2:08 nm

    lol@Kyker

    Simpel goed. Ek dink nogal daai ‘crowd surfer’ is snaaks.

  5. Desember 24, 2007 1:08 vm

    Bib, ek het onlangs ‘n biografie oor Lee Myung Bak op Discovery gesien. Hy is nogal ‘n statige ou man. Wys jou net, politiek kan nogals ‘n rowwe praktyk wees….

  6. boendoe permalink
    Desember 24, 2007 8:13 vm

    Nee wat, dis amper so erg soos rugby! ‘n Klomp mans saam… 😀
    Geseende Kersfees vir jou!

  7. Desember 27, 2007 5:45 vm

    Hulle praat altyd van ‘n klomp vrouens saam…maar kyk nou net hierdie mans!🙂

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: