Skip to content

Song vir Seollal

Februarie 5, 2008

A-Ha – Stay On These Roads

Donderdag is Seollal in Korea en van more tot Vrydag kom die hele land tot stilstand. Miljoene mense reis regoor die land om as families saam te wees en fees te vier. Seollal is die Koreaanse naam vir die Chinese Nuwejaar, of te wel die Lunar New Year. Donderdag eindig die Jaar van die Vark en word die Jaar van die Rot ingelui.

A-ha is een van my ou 80’s gunstelinge en hierdie is sekerlik een van hulle mooiste songs. Ek laat julle met hierdie song en pragtige video, voor ek ook hier mid-winter in die pad val om verder te ontdek…

Voorspoedige Nuwejaar!

Advertisements
16 Kommentaar leave one →
  1. Februarie 6, 2008 12:08 vm

    dis mooi 🙂

  2. Kaalvoetkind permalink
    Februarie 6, 2008 12:45 vm

    Een van my ou gunstelinge ook! Geniet die Seollal en jou ontdekkingstog!!

  3. Februarie 6, 2008 5:39 vm

    Nie net ‘n mooi song nie, maar ook ‘n uiters kykbare video! Dankie.

    O ja, ek is in die Chinese horoscope in die Jaar van die Rot gebore. so dan begin my jaar mos nou!

  4. Februarie 6, 2008 2:30 nm

    Hêppie Seollal !!!

  5. Februarie 6, 2008 5:12 nm

    So jy is alleen terwyl families die hele land platreis om bymekaar te wees? Not very nice… However… Geniet dit, travel veilig en ek sien uit na die foto’s van jou nuwe ontdekkingstog!

  6. Februarie 6, 2008 6:02 nm

    Baie mooi song….altyd!
    Ja die “Chinese holiday” het ons erg gekortwiek. Ons doen invoere van daar en kan nou eers ons goed teen middel Maart verwag!
    Geniet Seollal!

  7. Februarie 7, 2008 6:43 vm

    Ons sien uit na nog meer pragtige foto’s!

  8. Februarie 7, 2008 5:18 nm

    Voorspoedige nuwejaar!

  9. Februarie 8, 2008 1:53 nm

    Xin nian kuai le! soos ons sE hier in Taiwan. Hoop sukses en geluk teel soos rotte aan vir jou hierdie jaar 😉

  10. Februarie 8, 2008 8:44 nm

    Mooi Video BiB
    Jy’s getag, sien my blog…
    http://williewerkie.com/?p=23

  11. Februarie 9, 2008 6:58 vm

    hi boer… ek het nou uiteindelik so ver gekom om daardie twee spelle te blog waar jy my vermorsel het…dus… nou kan julle ander sien hoe oulik hy skaak speel!! hehehe…

  12. Februarie 9, 2008 6:10 nm

    Hello Boer….ek dink ek vra dieselfde as Jasper hierbo…maar ek TAG jou ookmaar…ek weet hoe jy oor die klas van ding voel maar kom ons sê maar dis vir Volk en Vaderland! 😉
    http://duskant.wordpress.com/2008/02/09/satertag-oggend/

  13. boendoe permalink
    Februarie 10, 2008 4:51 vm

    Geniet die ontdekkingstogte!

  14. Februarie 11, 2008 5:50 nm

    Ek hoop jy kom deel wat jy ontdek het.

  15. Februarie 12, 2008 5:19 nm

    Jy is alweer getag: http://boegels.wordpress.com/

  16. Februarie 12, 2008 5:36 nm

    Hou jy nogsteeds Nuwejaar???

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: