Skip to content

The Boss (Vrydagaand-song IX)

Februarie 22, 2008

Bruce Springsteen Born to Run 1980’s


Ek kan nie glo ek het nog nie The Boss die geleentheid gegee om hier op my blog te sing nie!
Hy het onlangs 2 Grammy’s gewen vir sy treffer, Radio Nowhere en ek kan verstaan hoekom (great song!). Wou dit graag blog, maar het nog nie ‘n luisterbare kopie opgespoor sonder kopiereg nie.😦
Ek besluit toe op hierdie song – die treffer van jare terug wat hom op die spreekwoordelike kaart geplaas het. Dit weerspieel die man se passie en energie baie goed. Hopelik sal ek tog nog die voorreg he om eendag van sy konserte by te woon – een van die dinge wat ek nog altyd wou doen.
Ek het ook baie gehou van sy reaksie in ‘n 60 Minutes onderhoud in 2007 toe hy gevra is of sy sterk standpunte teen oa Bush, Guantanamo en die Irak-oorlog nie onpatrioties is nie. Sy antwoord: Om stil te bly terwyl dinge verkeerd gaan met jou land – DIT is onpatrioties!

10 Kommentaar leave one →
  1. Februarie 23, 2008 3:17 vm

    In die kol BiB

  2. Februarie 23, 2008 4:04 vm

    BiB, jou smaak is onverbeterlik!

  3. Februarie 23, 2008 8:33 nm

    Goeie smaak! Daar is ‘n rede hoekom hy “the Boss” genoem word.

  4. Februarie 23, 2008 11:38 nm

    Ek hou van sy musiek… maar ken nie die een nie, dankie!😉

  5. Februarie 24, 2008 6:03 vm

    The Boss is BAAS!

  6. Februarie 24, 2008 6:37 nm

    Stem!

  7. Februarie 25, 2008 2:14 vm

    Ek’s mal oor Bruce Springsteen, veral hierdie liedjie is ‘n gunsteling. Nice one BiB.

  8. Kaalvoetkind permalink
    Februarie 25, 2008 2:51 vm

    Very, very nice!! Thanx!

  9. boendoe permalink
    Februarie 25, 2008 2:23 nm

    Hy is inderdaad die baas!

  10. Februarie 25, 2008 9:07 nm

    Ek is mal oor sy “Glory days” liedjie, maar hy self walg my so effe. Om nie eers te praat van die lirieke van “I’m on fire”.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: