Slaan oor na inhoud

ek vat die pad

Maart 2, 2008

S7301375Die tyd het gekom om vir ‘n wyle die blogpen neer te le, my kompas te kalibreer en die pad te vat. Die kuberkontak is noodsaaklik en vermaaklik, maar bly onderliggend onbevredigend. Dis weer tyd vir vlees-en-bloed kuiers met die mense wat ek liefhet. Verskoon my dus vir ‘n tydjie. Ek sal weer terug wees…

Anyonghee keseyo!

32 Kommentaar leave one →
  1. Maart 2, 2008 10:10 nm

    mag dit ‘n goeie ervaring wees 🙂

  2. Maart 2, 2008 10:13 nm

    Boertjie,
    Mog die vliegtuig se boots blink gepoleer wees vir jou reis.

  3. netjane permalink
    Maart 2, 2008 10:13 nm

    Lekker! Geniet dit – maar ons sal verlang.

  4. Maart 2, 2008 10:53 nm

    En as ek mag vra, kom jou wa ook na Suid-Afrika?

  5. Kaalvoetkind permalink
    Maart 3, 2008 2:24 vm

    Waar jy ookal gaan en wat jy ookal doen – GENIET dit!!

  6. boendoe permalink
    Maart 3, 2008 2:46 vm

    Jou hart klop reg, BiB! Geniet dit.

  7. Maart 3, 2008 3:03 vm

    Geniet dit Bib. Veilig reis.

  8. Maart 3, 2008 3:38 vm

    Geniet dit, en kom terug met nuwe stories!

  9. Maart 3, 2008 4:31 vm

    Die internets is orals, jy weet. 🙂

    In elk geval, geniet!

  10. Maart 3, 2008 6:11 vm

    Sien uit na al daardie pragtige foto’s van ons land!! en stuur nou daardie botteltjie Suid-Afrikaanse sonskyn vir my aan! GENIET dit! 😉

  11. Maart 3, 2008 8:13 vm

    oops.. weet nou nie so mooi nie… 😯

  12. Maart 3, 2008 8:37 vm

    Geniet dit Boer. Ons sien uit na jou terugkoms en stories van al jou ervaringe.

  13. Maart 3, 2008 10:10 vm

    Geniet elke oomblik saam met jou geliefdes! Ek sien uit na jou volgende inskrywing…

  14. Maart 3, 2008 3:43 nm

    Geniet jou kuiertjie Boertjie – ons sal die fort hou terwyl jy galavate!! 🙂

  15. Bertus! permalink
    Maart 3, 2008 5:14 nm

    Dis jammer. Hoop nie jy bly te lank weg nie.

  16. Maart 3, 2008 9:08 nm

    Geniet en kom gou terug.

  17. Maart 3, 2008 9:56 nm

    Enjoy, en as jy tyd het hou ons op hoogte van jou wedervaringe!
    Veilig reis.

  18. Zee permalink
    Maart 4, 2008 5:51 vm

    Geniet dit, sjoe, gaan nou al die kuber toere mis! 🙂

  19. Maart 10, 2008 2:14 nm

    Ek hoop al die travels is nog lekker!!

  20. Maart 12, 2008 5:50 nm

    Kuier jy nog lekker? 🙂

  21. Nico permalink
    Maart 19, 2008 4:23 vm

    Ons begin jou nou mis, meneer. Kan nie wag om die interessante stories te hoor wat jy van jou reis te vertel sal hê nie!

  22. Maart 19, 2008 6:32 vm

    ‘lo! lyk my jy kuier te heerlik! 😉

  23. Maart 19, 2008 3:11 nm

    Geniet dit!!!

  24. netjane permalink
    Maart 31, 2008 1:35 vm

    Nou raak dit al bietjie te lank man…

  25. April 3, 2008 7:30 vm

    Hey! Hoe lank is die pad… ek sing al hierdie kant…Ai, ai, die witboskraai….hiervandaan na Mosselbaai…

  26. April 8, 2008 7:55 nm

    Kom boertjie… ons wag vir nuus! 😉

  27. April 10, 2008 9:31 nm

    ek vra die skim plegtig en nederig om saam te speel…

    die agt(oggie) dinge tag…

  28. April 11, 2008 7:03 nm

    Boer-boer hoe laat is dit? Tyd vir …. terugkom! 😉

  29. April 11, 2008 9:04 nm

    Nikita, dankie vir die nice song – hou daarvan! En sjoe, maar jy is ongeduldig!
    Kaalvoet – stunning nuwe avatar…! Ek sal my bes doen!
    Dankie vir almal se goeie wense en belangstelling. Ek is trots op myself dat ek so lank sonder die bloggery en die internet kon klaarkom. Maar dis baie lekker om terug te wees op die Net en weer julle klomp bloggers te groet!

    8)

  30. boendoe permalink
    April 11, 2008 11:42 nm

    Whoopee!!! Welkom terug!

  31. April 12, 2008 6:14 nm

    Plesier ou “boer”… 😉
    eintlik wou ek se…plesier ou dier…
    en ja, jy sien dit in my skaak ook hahaha…

  32. April 30, 2008 7:25 vm

    wat betekent dat nu, dat ek

Lewer kommentaar op boendoe Kanselleer antwoord