Skip to content

Vrydagaand-song (XI)

Mei 31, 2008

Chris Rea – It´s All Gone

Wou lankal hierdie song op my blog sit. Ek luister baie hierna. Behalwe dat dit deur my gunsteling sanger is, verwoord dit ook my eie denke rondom my ballingskap…

6 Kommentaar leave one →
  1. Mei 31, 2008 1:53 vm

    Ons dink baie dieselfde…
    Stunning song en sanger!

  2. Junie 1, 2008 6:11 vm

    Ek hou weer van Gone Fishing – herhinneringe aan my vader.
    Josephine is weer skooldae en sokkie – en daai eerste soen (met die dame van die tyd) En Auberge, Julia en die seminale Stainsby Girls. Wow, goeie musiek – ek gaan sommer nou luister!

  3. Junie 1, 2008 11:49 nm

    Gone Fishing IS ‘n stunning song Emil en ek hou ook van Winter song en love’s strange ways en en en …

  4. Junie 2, 2008 12:14 vm

    Emil, Kaalvoet…smaak my ons deel dieselfde bewondering vir mnr. Rea? Die song wat ek hierbo opgesit het, is nie my gunsteling song van hom nie. Persoonlik is ek ook baie lief vir “Gone Fishing” en vele ander.🙂

  5. Junie 2, 2008 12:19 vm

    Jinne, BiB, hierdie song maak ‘n blou Sondag nog blouer, my hart ry saam in daai koets met die wit perde.

    “Road to Hell” is my gunsteling van Chris Rea

  6. Junie 3, 2008 3:34 vm

    myne ok….road to hell…

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: