Skip to content

Irredenta

Junie 6, 2008

Hierdie inskrywing hoort na regte by begeerte in ballingskap.

Masawall1024

Gedog ek deel sommer dit wat my op die oomblik aan de kwyle het: Die nuwe Maserati GT Koepee. Ek gee nie om wat sy topsoed of versnelling of petrolverbruik of sy prys of watookal is nie…ek kwyl.

Foto: WIEL

27 Kommentaar leave one →
  1. Junie 6, 2008 12:26 vm

    Ek kwyl saam!

  2. Junie 6, 2008 12:52 vm

    Dit is nogal ‘n sexy kar!

  3. Junie 6, 2008 12:53 vm

    Wat bedoel jy met “nogal”? Dis VERSEKER sexy!

  4. Junie 6, 2008 1:22 vm

    Ek is glad nie ‘n “kar” girl nie BiB – so vir my om te sê ‘n kar is nogal sexy sê al baie!😉

  5. Junie 6, 2008 5:09 vm

    http://chessaleeinlondon.wordpress.com/2007/07/14/honda/
    Boertjie…ek het so pas my sexy car opgelaai…gaan loer as jy so voel, …sexier as joune!😉

  6. Junie 6, 2008 1:47 nm

    Nee hel, Nikita! Daai Honda kom nie naby Boer se Maserati nie🙂
    Ek sal my linkernier skenk om die beauty te kan besit…ek kwyl saam!

  7. Junie 6, 2008 4:31 nm

    Boer – jy moet ‘n meisie kry – DRINGEND!!!!!!!!!!!!!!!!!

  8. Junie 6, 2008 7:01 nm

    😆 @ Rene
    Ek vermoed Boer reken ‘n kar is minder probleme…

    Dit IS ‘n verrrrrrskrrrrrrriklikke sexy kar daai. Amper “soos ‘n hoE vlak kuns”. (Ek weet jy hou nie van Poena nie, maar ek kon myself nie keer nie.)

  9. Junie 6, 2008 7:06 nm

    Hier is geen “nogal” nie – ek kwyl steeds!!!!

  10. Reisiger permalink
    Junie 6, 2008 8:49 nm

    Gewoonlik laat die eienaar van so ‘n motortjie mens ook kwyl! 😉

  11. Junie 6, 2008 8:58 nm

    ..sluk…sluk.. dis mooi, baie mooi!!

  12. Junie 7, 2008 12:29 vm

    Dit is die tipe kar wat vir mens deure oopmaak…

  13. Junie 7, 2008 2:03 vm

    kaalvoetinnireen…jy het hom nog nie gery nie!!😉

  14. Junie 9, 2008 3:53 vm

    Die spoegies loop by my mond uit!!!! 😉

  15. Junie 9, 2008 4:25 nm

    Hehe, OK Boertjie – ek stem, dit is ‘n mooi kar!! Sal beslis by jou image pas!:mrgreen:

  16. Junie 9, 2008 11:37 nm

    Dankie vir julle almal wat saam met my kwyl. As julle nou net bereid is om ‘n geldinsamelings-veldtog van stapel te stuur, dan neem ek vir julle elkeen vir ‘n “spin”!
    Nikita, die Honda S2000 is ‘n opwindende motortjie, maar mens moenie appels met pere vergelyk nie.😉
    Rene, wie het al ooit gese ek het NIE ‘n meisie nie? 😉
    Roer, ‘n motor en ‘n meisie gee omtrent eweveel probleme. Maar as jou keuse reg is, ondervind jy die minimum probleme.
    Reisiger, dis die idee…

  17. Junie 10, 2008 6:14 vm

    kom, kom boertjie, jy sal nie erken my rooi honda s2000 is baie lady-like-sexy nie! hahah…hoe rooier hoe mooier!😉

  18. Junie 10, 2008 6:37 nm

    Nikita, ek glo jou Honda ry lekker, maar sover dit die looks aanbetref wen die Maserati vir my loshande😉
    Interessante en slim opskrif wat jy gebruik het Boer, aangesien dit ‘n Italiaanse motor is…😉

  19. Junie 11, 2008 4:49 vm

    http://www.topspeed.com/cars/best-cars/-top-ten-sexy-car-for-women-ar10490.html
    Boer, al het ek nie “manlike” smaak nie, loer net op hierdie link…waar le my “vroulike” smaak…hehehe, maar dit was 2006…darem nie lank terug nie…

  20. Junie 13, 2008 3:13 vm

    Kaalvoet, smaak my jy is die enigste een wat die relevansie van die opskrif besef…

  21. reisiger permalink
    Junie 13, 2008 5:19 vm

    Het op jou “Wiel” link gekliek nou die dag en toe sommer gou deelgeneem aan ‘n kompetisie en daar wen ek 2 kaartjies na die Castrol Extreme Motor Show. Die enigste Coenigsegg in SA sal op skou wees daar. Die jongste is BAIE beindruk met sy ma, want ek het die kaartjies vir hom en ‘n vriend geskenk!

    You speak a language I don’t understand Boer! Irredenta… ‘n onvervulde belofte – het heeltyd gewonder, nou weet ek ook!

  22. Junie 13, 2008 10:30 nm

    reisiger, jy’s gelukkig…geniet dit maar vir my onthalwe ook!

Trackbacks

  1. Irredenta addendum « Boer in Ballingskap
  2. Koreaanse spoedvraat « Boer in Ballingskap
  3. Eendag…. « Pikkelik se Blik
  4. Mooi, Mooier, Maserati « Boer in Ballingskap

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: