Slaan oor na inhoud

Ek onthul myself in ‘n paparazzi-oomblik

Junie 21, 2008

BiB in die Noraebang

Met innige apologie aan Eddie Van Halen en David Lee Roth. Hou maar die oorpluisies byderhand…

24 Kommentaar leave one →
  1. Junie 21, 2008 12:41 nm

    Ek se “JUMP” !!! Lyk of dit lekker gegaan het op die B-veld 😉

  2. Reisiger permalink
    Junie 21, 2008 12:43 nm

    😆 Lekker Boer!!

  3. amanda permalink
    Junie 21, 2008 3:15 nm

    well…”don’t quit your day job yet”! Baie snaaks!!

  4. Nico permalink
    Junie 21, 2008 6:21 nm

    Thanks for sharing – Ek waardeer dit baie. Jammer dat ek nie enige karaoke videos het om te share nie…

    Dit lyk ten minste of almal dit geniet het en dis die belangrikste. Hoe sê hulle, “It doesn’t matter what you dance like; it matters that you dance.” Dieselfde kan seker van sing gesê word.

  5. Jaco permalink
    Junie 21, 2008 6:54 nm

    Dankie vir die deel BiB, maar . . . uhm . . . ek sal nie my dagjoppie opgee as ek jy is nie. 😉
    Hoe dit ookal sy, dit lyk of dit ‘n lekker feestelike geleentheid was en dat pret hoog op die agenda was.

  6. Junie 21, 2008 7:10 nm

    Dit wen beslis ‘n raspberry! Maar daar is darem goeie moves.

  7. Junie 21, 2008 7:21 nm

    /me vee die trane uit haar ogies uit
    Dankie Boer. Ek dink die bure kon my hoor lag. Water. Ek het water nodig. Ag nee hel dis snaaks! Long live the party!!!

  8. netjane permalink
    Junie 21, 2008 11:20 nm

    Yeah baby! 😉

  9. Bertus! permalink
    Junie 22, 2008 1:13 vm

    Ek kon net so 8sekondes kyk voordat dit fisiek pynlik geraak het.

  10. Junie 22, 2008 2:08 vm

    😆 Dit was ‘n lekker jol, dankie Bib, ek het lekker gelag!

  11. Zee permalink
    Junie 22, 2008 5:08 vm

    Ek giggel nou nog, BiB. ek moes my dogter roep om die te kom sien, ek weet nou nie wie van die twee van julle die beste is nie!! Dankie vir n lekker lag….

  12. Junie 22, 2008 8:00 vm

    Dit lyk na groot pret!! hou so aan!! 😉

  13. Junie 22, 2008 8:54 vm

    😆 😆 😆 😆

    Jy is BAIE dapper, BiB!

  14. Junie 22, 2008 8:49 nm

    Ek het nie woorde nie.

  15. Junie 22, 2008 11:18 nm

    Ek wil julle almal net gerusstel dat ek nog nooit ‘n sangloopbaan oorweeg het nie. 😉

    Ek’s bly ek kon julle laat lag. Wanneer ek iets doen wat ek glad nie eintlik kan doen nie, is die resultate gewoonlik skreeusnaaks. Maar ek lag ewe lekker vir my lawwe self.

    Bertus, as jy net 8 sekondes gekyk het, is jy darem die ergste pyn gespaar.

    NS: Ek ski baie beter as wat ek kan sing!

  16. VanDonk permalink
    Junie 23, 2008 12:33 vm

    Ag damn … en nous my sound port tydens een van “ESKOM se switch-on’s” geblaas … net more nuwe gaan koop. DIT moet ek hoor!

  17. VanDonk permalink
    Junie 23, 2008 1:17 vm

    🙂 PC gestrip en goeters geswitch en oor geplug en whalllaa… klank werk … En was dit die moeite werd!! 🙂 Jy is baaie dapper!! Saam met jou gaan ek oorlog toe!:) = L se ek moet vir jou se sy koop elke video wat jy maak, ongeag prys :)) Groete

  18. Junie 23, 2008 10:26 nm

    hehehe…. ek het ‘n spot vir jou by die battle of the bands….air drums et al!

  19. mockajava permalink
    Junie 23, 2008 11:35 nm

    Bib ongeag wat jy doen, die situasie bly altyd spontaan en skreeu snaaks.
    Moju nie geski het nie. One ski or two….

  20. Junie 24, 2008 2:40 vm

    😥 O liewe donner, dis pynlik… Ek dink ek het sopas ‘n paar ribbes uit lit uit gelag!!! Lank lewe BiB!!!! 😆 😆

  21. Junie 24, 2008 6:10 nm

    Pik ek stem, ek het ook gou weer my lag vir die dag kom haal…..Dis classic!

  22. Junie 25, 2008 11:05 nm

    Whooooohoooo! ♪♫♪♫ You’ve got the grooove baby – Yeah!!! ♫♪♫♪

    Amper moes ek huistoe gaan om droë klere te gaan aantrek!!

    Whahahahahahahahaaa! Uitstekend!

    (/me steek die Idols inskrywingsvorms weg!)

  23. Junie 26, 2008 4:01 vm

    The consumption of alcohol may make you think you are whispering when you are not.

    – The consumption of alcohol is a major factor in dancing like an idiot.

    – The consumption of alcohol may cause you to tell your friends over and over again that you love them.

    *** The consumption of alcohol may cause you to think you can sing.***

    – The consumption of alcohol may lead you to believe that ex-lovers are really dying for you to telephone them at four in the morning.

    – The consumption of alcohol may make you think you can logically converse with members of the opposite sex without spitting.

    – The consumption of alcohol may make you think you have mystical Kung Fu powers, resulting in you getting your behind kicked.

    – The consumption of alcohol is the leading cause of inexplicable rug burns on the forehead/knees.

    – The consumption of alcohol may create the illusion that you are tougher, smarter, faster and better looking than most people.

    – The consumption of alcohol may lead you to believe you are invisible.

    – The consumption of alcohol may lead you to think people are laughing WITH you.

    Moenie worry nie – jy sing nog steeds beter as ek.

  24. Junie 27, 2008 10:54 nm

    eish!!!! Sprakeloos!!!

Lewer kommentaar op Bertus! Kanselleer antwoord