Weet jy wie is Yelena Isinbayeva?
Julie 13, 2008
Yelena Isinbayeva
Wel, jy behoort te weet…
Een van die beste vroulike atlete ooit.
Die Beijing Olimpiese Spele is om die draai en ek het haar reeds gekies as my gunsteling atleet. Ek gaan nie ‘n oomblik van haar vertoning mis nie…
Advertisements
24 Kommentaar
leave one →
Ek moet saamstem en dan is sy iets om na te kyk ook vir die manne! Sekerlik ook ‘n rede hoekom party mense nie ‘n vertoning gaan mis nie 😉
Paalspring is so grasieuse item, maar ek sien vreeslik baie uit na die 100 meters en die hekkies! Dit le my na aan die hart. Natuurlik is ek ook ‘n groot gimnastiek fan…
Ek wonder of ek nie maar moet Beijing toe vlieg om die spele te ervaar nie…
Het jy al gesien hoe hardloop die petrolprys in SA ? 😀
yikes- ek wens my magie het soos hare gelyk….plat en gespierd….
Boer, gaan jy China toe om vir haar aan te moedig???
Om baie eerlik te wees… ek het nie geweet van haar nie, maar ek weet nou en ek kan sien hoekom jy nie ‘n vertoning van haar gaan mis nie! 😉
Is Red Bull een van haar borge?
Ook nie geweet nie, en ek kon ook nie die hele video kyk nie, maar as ek so Google vir Images, met haar naam, kan ek sien hoekom sy jou gunsteling is!
Dankie, nou net om haar van te onthou!
jou blog is baie mooi
pragtag
Ek het ook nie van haar geweet nie, maar ek kan ook sien hoekom sy ‘n gunsteling is 😉
Sy is ook baie pragtig. Daar is baie mooi foto’s van haar op die hele internet. Goeie keuse om oor te perve, Bib.
Ja ek en Liefie weet ons skree vir haar in die Olimpiese Spele en dit lyk of sy ‘n aangename mens ook is.
Ek is bly ek kon Yelena aan ‘n wyer gehoor bekendstel. Sy is regtig talentvol EN dan is sy nog ‘n kampioen-paalspringer ook!!!
Alle grappies op ‘n stokkie: ek het ‘n tv-onderhoud met haar gekyk en ja, sy lyk baie aangenaam, RF. Ek hou daarvan as bv. Russiese atlete in Engels klink asof hulle actually regtig vanaf hulle geboorteland is en nie met die aansitterige Amerikaanse aksente praat nie! Miskien moet ons ‘n “bloggers vir Yelena” aanhangersgroep begin, maar ek dink sy het dit beswaarlik nodig.
Kaalvoet, as jy Beijing toe gaan…kan ek saamkom? Dan gaan skree ons saam vir Yelena…sal net moet gaan kyk op watter dae sy spring….
Emil…wie’t nou gepraat van perve?
Thanks, ansophie!
ELF, ja die petrolprys hardloop vir ons weg.
amanda, insinueer jy dat jou magie NIE plat en gespierd is nie?
Nou wil jy sommer net saamgaan Beijing toe…Ek dog ek moet eers my kulinere horisonne verbreed voor jy my ontmoet Bib 😉
Presies my punt – dis juis hoekom ons Beijing toe moet gaan!
Jy mag net saamkom as ek niks snaaks wat half lewendig of rou is hoef te eet nie! Jy weet mos in China eet hulle ALLES!
As ‘n mens dan nie kan perve nie, dan is paalspring to so vervelend 😉
As jy dan nou Beijing toe gaan, hoekom nie perve nie? Jy en kaalvoet is mos immers net om die draai van die spele.
Ernstig, alle grappies op ‘n stokkie – ek sien werklik daarna uit. Ek hoop Dstv wys weer ‘n klomp kanale gelyk sodat mens darem die meeste van die sporte kan kyk.
Klink my dit gaan nie om die paaltjie nie 😉
mmm…ek dink jy’s verlief – en ek kan sien hoekom!
Hallo almal. Iets om na te kyk voor Beijing begin. my site
Yelena Isinbaeva – 3500+ Photos & 100+ Videos – YELENAI.BRAVEHOST.COM
Ons het nie juis medalje wenners soos Yelena!!!
Yelena’s 2008 KALENDER
16 AUG – Olympic Games China Beijing 10:10 (GMT+8:00) Qualification
18 AUG – Olympic Games China Beijing 19:20 (GMT+8:00) Final
29 Aug – Zürich – Weltklasse Zürich
05 Sep – Bruxelles – Memorial Van Damme
13 Sep to 14 Sep – Stuttgart – IAAF/VTB Bank World Athletics Final
sover wys DSTV alml
n paar gewilde videos van haar op my Youtube site.
http://youtube.com/user/slvr1969
ek het ook een video van Steve se liedjies op gemaak
Yelena Isinbaeva – Warm Up 01 @ Birmingham – My LIEFIE My Lyfie
Ja dit was baie goed gewees. Sy is ‘n legende!