Skip to content

Saterdagaand-song (II)

Julie 20, 2008


Hierdie song voer my terug na sorglose dae, toe ek nog naief geglo het die lewe hou net die goeie in. Maar dit was goeie dae van “wonder-nie-wat-more-sal-bring-nie”. Nou is ek veel ouer en gestroop van al my illusies. Ek luister nie meer die song so baie nie, maar as ek dit luister (soos vanaand) word ek momenteel weer verplaas na daardie sorglose bestaan wat lank terug so deel van my was…

10 Kommentaar leave one →
  1. Julie 20, 2008 4:26 vm

    Sjoe BiB, hierdie song kom van ver af! En ek sien jy het die winterklere afgeskud en het ‘n cool nuwe avatar!šŸ™‚

  2. Julie 20, 2008 2:19 nm

    Ek like ook die nuwe avatar! Nice song vir ‘n SaterdagaandšŸ˜‰

  3. Julie 20, 2008 10:55 nm

    Sjoe, stem saam met Sonkind. Memories.

  4. Julie 21, 2008 2:13 vm

    Boer jy het my, so nice soos die song is kan ek se ek ken dit nie. 1:0 vir boer

  5. Julie 21, 2008 8:18 nm

    “… gestroop van my illusies”

    Dit gebeur seker met almal? Eintlik so jammer, wat daardie illusies is meestal sorgeloos. Seker maar deel van grootword?

    Stunning lied, nonetheless. Dit help om net vir ‘n enkele oomblik, ‘n vlietende moment, weer sorgeloos te illusioneer.

  6. Julie 21, 2008 11:56 nm

    Wow, Boer het ‘n nuwe suit aan!

  7. reisiger permalink
    Julie 22, 2008 3:19 vm

    Ek het hierdie song lanklaas gehoor en het dit nou baie geniet om weer daarna te luister!! Mmm…jy praat nou van ‘n hele paar jaar gelede…

  8. Julie 23, 2008 2:04 vm

    Wat ‘n great memory. Dankie!

  9. Julie 23, 2008 3:49 vm

    Ek sukkel nou presies 3 dae om hier te comment… :mrgreen: As hierdie een nie deurgaan nie, gee ek op, so here goes….
    Dit bring bitter heimwee terug! Ek is mal daaroor en luister dit nog gereeld. Dankie Bib…

  10. Julie 23, 2008 11:51 nm

    Ek’s bly dat hierdie song vir julle dieselfde beteken as vir my….

    NS: Pik, dankie vir jou volharding…ek gooi gewoonlik tou op na die eerste probeerslag.šŸ™‚

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: