Skip to content

Vrydagaand-song XIII

November 8, 2008

Joe F Hoe voel jy oor my!

Met dank aan Wimpie wat oorspronklik Joe F onder my aandag gebring het. Great song en stunning video!

9 Kommentaar leave one →
  1. November 8, 2008 2:35 vm

    Ek stem baie nice! Lekker naweek!

  2. Iris permalink
    November 8, 2008 7:36 vm

    Ek het toevallig vandag die CD gekoop, maar nog nie kans gehad om alles te luister. Hierdie is ‘n nice song en die video is regtig baie goed gedoen.
    Nou wonder ek net vir wie vra jy die vraag Bib?😉

  3. rianabrand permalink
    November 9, 2008 4:00 vm

    Intressante lirieke – warm stem…maar ek vind die beelde onstellend – miskien is dit die bedoeling…dankie vir die bekendstelling. Lekker naweek. Groete uit Belgie. R

  4. November 9, 2008 6:59 vm

    Baie “modern”/ongewoon, nie te sleg nie.😉

  5. November 9, 2008 11:31 nm

    Ek vra niks vir niemand nie, maar sal graag my hande op daardie CD wil le!🙂

    Die video het ‘n ontstellende ondertoon, maar ek dink dit pas by die gees van die liedjie. Hierdie song is nie veronderstel om mens rustig te stem nie.

  6. November 10, 2008 6:05 vm

    Dankie vir die introduction! Ek sien nie waar die CD verkoop word nie. Nie eens op sy webwerf nie. Nogal snaaks. Ek het geluister na die album op sy webwerf en stem saam, pretty good.

  7. meermin permalink
    November 11, 2008 3:00 nm

    Ek stem hierdie song is mooi, het dit ook die eerste keer op WIMPIE se blog raak gelees, nie geweet wie die ou is nie, maar kyk hy mag maar sing!

    Geniet jou dag!

  8. November 11, 2008 7:22 nm

    Baie geluk! Jy het die Silwer Ponie gewen!

  9. November 13, 2008 5:52 nm

    Baie nice

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: