Skip to content

‘n liedjie vir jou (Saterdagnag-song)

November 30, 2008

Jannie du Toit – Liedjie vir jou

Myns insiens is hierdie een van die mooiste Afrikaanse liefdesliedjies wat nog ooit geskryf en gesing is. Ek het ook die voorreg gehad om Jannie effe te leer ken en wat ‘n ongelooflik aangename man is hy nie! Besoek gerus sy gastehuis in Melville as jy weer in Johannesburg is. ‘n Werklike tuiste weg van die huis met hope gasvryheid (en heerlike ontbyt!).

Advertisements
20 Kommentaar leave one →
  1. Mefri permalink
    November 30, 2008 7:19 vm

    Ek kan dit beslis ook aanbeveel, en dit is net soos jy daar sê; die mense se gasvryheid is werklik besonders. Daar is iets baie, baie spesiaals omtrent daardie plek.

  2. November 30, 2008 7:53 vm

    Ek het as student – in die Bosman Kerk Gemeente in Pretoria – een jaar met ‘n kerkbasaar saam met Jannie pannekoek gebak. Hy is ‘n mens-mens en ‘n baie aangename persoon.

  3. November 30, 2008 12:13 nm

    Jare terug het ek saam met Jannie in die Ad Libitum koor in Pretoria gesing toe sy vrou Ansa die koorleier was. Wonderlike tye. Ek stem saam met Nikita, Jannie is ‘n baie aangename mens. Gewonder wat van hom geword het.

  4. November 30, 2008 3:45 nm

    Ek stem: die liedjie stel ‘n standaard waar net ‘n paar ander by kom. Mens moet darem net nie Jannie se ander liedjies vergeet nie, daar is nog baie juweeltjies onder hulle. Wat Jannie as mens betref, ek het hom ook eenkeer in die lughawe trompop geloop en begin gesels, hy het my absoluut as gelyke aangespreek.

  5. Mary-Anne permalink
    November 30, 2008 3:49 nm

    Ek moet sê toe ek jonger was het hy my ONTSETTEND geiriiteer (jammer, maar dis waar, stroop en ek meen TRILOGIE… Min of meer die helfte van my tyd, my moed, my geld is jy, net jy en ook die herhaling van daai woord kronkrl, kronkrl, kronkel, of so iets. IETS met my geirriteer, maar ligte musiek het my geiritter, behalwe Laurika, nou love ek als… ) en NOU het hy ONTSETTEND gemature, sy stem ook, maar daar was ‘n keer dat hy Donna Nobis in ons kerk in Fontainebleau gesing het , wel dit het gedrup van die smhaltz en ek het opgesmelt van grills. MAAR NOU: wel. nou sing hy FANTASTIES met rypheid en egtheid, so hy het defnitief ook deurgebreek na ‘n ander niche wat meer gekultiveerd is. So gan dit in die lewe, die soet en die sout en die lekker crispy witwyn. Miskien koop ek wel eendag ‘n CD van Jannie. Ek dink nou hy is GREAT op die verhoog en TOUCH my regtig.
    Ek gan nou jou liedjie luister Boer In Ballingskap
    Love
    Maryanne

  6. Annora permalink
    November 30, 2008 3:51 nm

    Hallyo my kop, sorry ek skryf nie vir jou. My G mail willie oopmaak nie.

  7. Annora permalink
    November 30, 2008 3:54 nm

    ooooeeee dis so mooi dankieee BiB

    xxxxxxxx
    lovies
    Anny

  8. November 30, 2008 4:45 nm

    Ek stem ‘n baie mooi liedjie!
    …… ‘n Verlang liedjie………

  9. silwermaan permalink
    November 30, 2008 5:37 nm

    Ditto….dit is pragtig!!

  10. roer permalink
    November 30, 2008 10:42 nm

    Baie mooi.

  11. Desember 1, 2008 8:21 vm

    Ja, baie mooi… Ai.

  12. Desember 1, 2008 11:07 vm

    Ag, ja, dit IS regtig pragtig. Onopgesmuk.

  13. Desember 1, 2008 3:03 nm

    Pragtige liedjie!

  14. Desember 1, 2008 7:22 nm

    Ek wonder net hoe mooi sou dit wees as Coenie de Villiers dit sou sing…

  15. Desember 2, 2008 9:40 nm

    Vir BAIE BAIE jare al een van my gunsteling afrikaanse liedjies!!!

  16. Desember 2, 2008 11:28 nm

    Baie mooi song Bib!
    Soos Wip se, ‘n verlang liedjie…

  17. Desember 2, 2008 11:41 nm

    Kaalvoet “verlang” na gogga’s op haar bord, glibberige rooi inkvissies en daai sywurm papies …… 😈

  18. rianabrand permalink
    Desember 3, 2008 1:27 vm

    Dankie, nou het ek egte heimwee….en verlange na dinge van vroeger. Dankie vir die terugloop in herinneringe.

  19. Desember 3, 2008 7:09 nm

    Lyk my almal ken vir Jannie.

  20. Desember 3, 2008 10:50 nm

    …of miskien ken Jannie net almal. 😉

    Ek dink Kaalvoet mis veral die snerpende mid-winter koue!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: