Skip to content

Vrydagaand-song XIV

Maart 7, 2009

Bloekomboom by Rian Malan

Nou laat ons so debatteer oor die Afrikaner en oor emigrasie en wat die toekoms  inhou, dink ek hierdie song van Rian Malan is uiters gepas. Ek hou baie van die woorde en video.

6 Kommentaar leave one →
  1. Maart 8, 2009 10:35 nm

    Ek hou baie van die video!

  2. Maart 9, 2009 11:37 nm

    Ek’s darem bly daar’s ten minste een ander persoon wat waardering vir hierdie video toon!🙂
    Die lied is so eenvoudig, maar verwoord so baie…

  3. Maart 10, 2009 2:04 nm

    hehehe! Ek het so gewoont geraak aan jou spookgesig dat ek sommer geskrik het vir die nuwe avatar😉
    Ek se liewer niks verder oor die video nie😉

  4. Riana Brand permalink
    Maart 11, 2009 7:56 vm

    Nou die man agter die foto is terug…welkom. dankie vir die deel van ‘n nice song.

  5. Maart 11, 2009 11:59 nm

    Lyk my nes ‘n ware spook, wil my spookgesig net nie verdwyn nie…😆

  6. Mary Jane permalink
    Maart 25, 2009 2:11 vm

    Sjoe, diep!! se baie!!!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: