Skip to content

Die verskil wat drie weke maak

Maart 22, 2009

Dis lank reeds nie meer ‘n fluistering nie…

S7302312S7302314S7302300

S7302162S7302303

S7302159S7302307

S7302311S7302316

S7302306

S7302312S7302314S7302300

…maar die eerste luide bedryf van ‘n nuwe simfonie.

 

Advertisements
13 Kommentaar leave one →
  1. Maart 23, 2009 12:25 vm

    Ai, hoe beny ek jou nou. Hier is dit al “hoe oud is die windjie en skraal” 🙂

  2. boendoe permalink
    Maart 23, 2009 7:35 vm

    Ag, mooi, man!

  3. Maart 23, 2009 2:03 nm

    Ek is mal oor die Magnolias wat so gesig wys, sonder ‘n enkele groen blaar aan die boom!

    Van al die lenteblomme is dit my gunsteling!

  4. Maart 23, 2009 6:14 nm

    Jou foto’s is PRAGTIG! Ek’s veral mal oor die laaste een! Dit lyk so sag en wasig…

  5. Maart 23, 2009 7:36 nm

    Wow! Baie mooi!
    Dis ongelooflik hoeveel meer `n mens die natuur en die skepping waardeer as jy eers iets kweek in jou tuin of dalk boer iewers. Elke ding het sy plekkie en sy tyd. Ek het so `n ruk terug `n groentetuin begin en dit gee my nuwe waardering vir hoe dinge werk. Dis amazing, ek beveel dit beslis aan.

  6. Sammi permalink
    Maart 24, 2009 2:14 vm

    Hierdie jou fotos, Boer?
    GROOT asseblief mag ek daardie tweede laaste groot foto van jou leen vir ‘n ontwerp vir iets waarmee ek besig in my slaapkamer is? Ek soek so iets met meestal wit en ‘n titseltjie swart en daai een is perfek.

    Hul is almal pragtig en o, by the way, jy is darem BAIE meer aantreklik noudat die winter half verby is vir julle! 😉 Jy lyk nou sommer weer mens!

  7. Maart 24, 2009 10:12 nm

    Kaalvoet, ek deel absoluut jou waardering vir die magnolias! Is daar by jou ook so baie?
    Welkom hier, corli!
    Sammi, inderdaad die uwe se foto’s – dankie vir die kompliment inherent aan jou vraag. 🙂 Vat ook nie veel om “baie” aantrekliker te wees as die spook nie. 😆 Jy mag die foto gebruik – moet ek hom met ‘n posduif stuur?

  8. Mefri permalink
    Maart 24, 2009 10:45 nm

    Ek sal nooit ‘n steek werk doen as ek deur sulke skoonheid omring word nie. Dit is pragtig!! Ek is mal oor Magnolias, daar is iets rein omtrent hulle.

  9. Mary Jane permalink
    Maart 25, 2009 12:51 vm

    Die foudies is inderdaad besonders!!! Wel gedaan!!!

  10. Sammi permalink
    Maart 25, 2009 5:25 vm

    Groot asseblief weereens Boer na namakwanooi@gmail.com – die ander adres sit mos in KZN – ek sal dit ongelooflik waardeer.
    Hmmm, waarmee verdien jy nou weer jou dollars? Vertel asb dis deel van hierdie talent!

  11. luthien permalink
    Maart 26, 2009 5:54 vm

    Anyonghaseyo oom Boer (wink wink)

    Ek wil darem net se jou fotos en beskrywings is bobaas!! En dit maak my meer verlang terug na die land van die oggend kalmte.

    Ek verlang elke liewe dag en elke liewe sekond!! Ek sien darem ook baie uit om n glasie wyn saam met jou te klink hier een van die dae!!

    Geniet die lente vir my part! Gaan maak bietjie ‘n draai by Jirisan met sy Jindalae pers blomme of dalk Hadong, baie bekend vir die kersie bloeisels

    Anyong en sien een van die dae!

    me

  12. Maart 26, 2009 11:58 nm

    Mefri, ek probeer om nie ‘n steek werk te doen nie, maar sukkel om dit reg te kry, want as ek nie werk nie, het ek nie geld vir goeie wyn nie! 😆
    Dankie, MJ, maar ek dink jyself toor ook met ‘n kamera.
    Sammi, die posduif is op pad.
    luthien, ‘n groot verassing om jou hier te sien! Ek sal kyk hoeveel draaie ek kan gooi hierdie lente. Soos jy weet is Gyeongju self ook baie mooi. Ek kan dink jy verlang. Sterkte met die kulturele skok!

  13. Maart 29, 2009 12:48 vm

    Magic, magic, magic!!!! Dankie vir die pragtige foto’s Bib!!!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: